1 Paulus en Silv nus en TimotheÂs aan die gemeente van die Thessalonicense in God onse Vader en die Here Jesus Christus: 2 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! 3 Ons moet God altyd oor julle dank, broeders, soos dit billik is, …
Efesiërs 5
1 Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders; 2 en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as ‘n gawe en offer aan God tot ‘n lieflike geur. 3 Maar hoerery en allerhande onreinheid of hebsug moet onder julle selfs nie …
Efesiërs 6
1 Kinders, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg. 2 Eer jou vader en jou moeder — dit is die eerste gebod met ‘n belofte — 3 sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde. 4 En …
Filippense 1
1 Paulus en TimotheÂs, diensknegte van Jesus Christus, aan al die heiliges in Christus Jesus wat in Fil¡ppi is, saam met die opsieners en diakens: 2 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! 3 Ek dank my God elke maal as ek aan …
Filippense 2
1 As daar dan enige troos in Christus is, as daar enige vertroosting van die liefde, as daar enige gemeenskap van die Gees, as daar enige innige tederheid en ontferming is, 2 maak dan my blydskap volkome deur eensgesind te wees en dieselfde liefde te hê, een van siel, een …
2 Korintiërs 12
1 Dit is waarlik vir my nie nuttig om te roem nie, want ek sal kom tot gesigte en openbaringe van die Here. 2 Ek weet van ‘n man in Christus, veertien jaar gelede — of dit in die liggaam was, weet ek nie, of buite die liggaam, weet ek …
Filippense 3
1 Verder, my broeders, verbly julle in die Here. Dit is vir my nie lastig om dieselfde dinge aan julle te skrywe nie, en dit gee julle sekerheid. 2 Let op die honde; let op die slegte arbeiders; let op die versnyding. 3 Want ons is die besnydenis, ons wat …
2 Korintiërs 13
1 Dit is die derde keer dat ek na julle toe kom. In die mond van twee of drie getuies sal elke woord vasstaan. 2 Ek het dit vroeër gesê, en ek sê dit vooruit soos toe ek die tweede keer aanwesig was, en ek skrywe dit nou in my …
Filippense 4
1 Daarom, my geliefde broeders, na wie ek ook verlang, my blydskap en kroon, staan so vas in die Here, geliefdes. 2 Ek vermaan Euodia en ek vermaan S¡ntich, om eensgesind te wees in die Here. 3 En ek vra jou ook, opregte metgesel, wees hierdie vroue behulpsaam wat met …
Galasiërs 1
1 Paulus, ‘n apostel nie vanweë mense of deur ‘n mens nie, maar deur Jesus Christus en God die Vader wat Hom uit die dode opgewek het, 2 en al die broeders wat by my is — aan die gemeentes van Gal sië: 3 Genade vir julle en vrede van …