1 Daarom het die HERE Natan na Dawid gestuur. Toe hy by hom inkom, sê hy vir hom: Daar was twee manne in ‘n sekere stad, die een was ryk en die ander arm. 2 Die ryke het ‘n groot menigte kleinvee en beeste gehad, 3 maar die arme het …
1 Samuel 28
1 En toe die Filistyne in die dae hulle leër versamel vir oorlog om teen Israel te veg, sê Agis vir Dawid: Jy moet goed verstaan dat jy met my saam in die leër moet uittrek, jy en jou manne. 2 Daarop sê Dawid vir Agis: Goed, u weet wel …
2 Samuel 13
1 En daarna het dit gebeur. Absalom, die seun van Dawid, het naamlik ‘n mooi suster gehad met die naam van Tamar, en Amnon, die seun van Dawid, was verlief op haar. 2 En Amnon het dit hom so aangetrek, dat hy siek was oor sy suster Tamar; want sy …
1 Samuel 29
1 En die Filistyne het hulle hele leër by Afek versamel, terwyl Israel laer opgeslaan het by die fontein wat by J¡sreël is. 2 Toe die vorste van die Filistyne by honderde en by duisende verbytrek, maar Dawid en sy manne in die agterhoede met Agis saam verbytrek, 3 vra …
1 Samuel 30
1 En toe Dawid met sy manne die derde dag by Siklag aankom, het die Amalekiete ‘n inval gedoen in die Suidland en in Siklag, en hulle het Siklag verslaan en dit met vuur verbrand. 2 En hulle het die vroue en almal wat daarin was, gevange weggevoer, van die …
1 Samuel 31
1 Terwyl die Filistyne teen Israel veg, het die manne van Israel vir die Filistyne weggevlug, en gesneuweldes het op die gebergte Gilboa gelê. 2 En die Filistyne het Saul en sy seuns agternagesit, en die Filistyne het Jonatan en Abin dab en Malkisua, die seuns van Saul, gedood. 3 …
2 Samuel 1
1 En n die dood van Saul, toe Dawid terug was van die verslaan van die Amalekiete en Dawid twee dae in Siklag gebly het, 2 kom daar op die derde dag ‘n man uit die leër, van Saul af, met geskeurde klere en grond op sy hoof. En toe …
2 Samuel 2
1 En daarna het Dawid die HERE geraadpleeg en gesê: Sal ek optrek in een van die stede van Juda? En die HERE het hom geantwoord: Trek op. Toe sê Dawid: Waarheen moet ek optrek? En Hy antwoord: Na Hebron. 2 En Dawid het daarheen opgetrek, en ook sy twee …
2 Samuel 3
1 En daar was ‘n lang oorlog tussen die huis van Saul en die huis van Dawid, en Dawid het altyd sterker geword, maar die huis van Saul altyd swakker. 2 En vir Dawid is daar seuns in Hebron gebore. En sy eersgeborene was Amnon, by Ah¡noam uit J¡sreël; 3 …
2 Samuel 4
1 Toe die seun van Saul hoor dat Abner in Hebron gesterf het, het sy hande slap geword, en die hele Israel was verskrik. 2 En die seun van Saul het twee manne, owerstes van bendes, gehad: die naam van die een was B ëna en die naam van die …