1 Toe kom al die stamme van Israel na Dawid in Hebron, en hulle spreek en sê: Hier is ons, u been en u vlees is ons! 2 Gister sowel as eergister toe Saul koning oor ons was, het u Israel uit– en ingelei; en die HERE het aan u …
1 Samuel 5
1 En die Filistyne het die ark van God geneem en dit van Ebenha,ser af na Asdod gebring. 2 Daarop het die Filistyne die ark van God geneem en dit in die huis van Dagon gebring en dit langs Dagon neergesit. 3 Toe die Asdodiete vroeg die volgende môre daarheen …
1 Samuel 21
1 En Dawid het in Nob gekom by die priester Ahim,leg; en Ahim,leg het Dawid bewend tegemoetgegaan en hom gevra: Waarom is u alleen, en is daar niemand by u nie? 2 En Dawid sê aan die priester Ahim,leg: Die koning het my ‘n opdrag gegee en aan my gesê: …
1 Samuel 6
1 En toe die ark van die HERE sewe maande lank in die land van die Filistyne was, 2 het die Filistyne die priesters en die waarsêers geroep en gesê: Wat moet ons met die ark van die HERE doen? Gee ons te kenne waarmee ons dit na sy plek …
1 Samuel 22
1 En Dawid het daarvandaan weggegaan en ontvlug na die spelonk van Adullam; en toe sy broers en sy hele familie dit hoor, het hulle daarheen afgetrek na hom. 2 Verder het by hom vergader elkeen wat in benoudheid was, en elkeen wat ‘n skuldeiser gehad het, en elkeen wat …
1 Samuel 7
1 Toe het die manne van Kirjat-Je rim gekom en die ark van die HERE gaan haal en dit in die huis van Abin dab op die heuwel gebring; en hulle het sy seun Ele sar geheilig om die ark van die HERE te bewaak. 2 En van die dag …
1 Samuel 23
1 Intussen is aan Dawid meegedeel en gesê: Kyk, die Filistyne veg teen Keh¡la, en hulle plunder die dorsvloere. 2 Toe raadpleeg Dawid die HERE en vra: Sal ek gaan en daardie Filistyne verslaan? En die HERE sê vir Dawid: Gaan en verslaan die Filistyne en verlos Keh¡la. 3 Maar …
1 Samuel 8
1 En toe Samuel oud was, het hy sy seuns as rigters oor Israel aangestel. 2 Die naam van sy eersgeborene was Joël, en die naam van sy tweede Ab¡a, rigters in Bers,ba. 3 Maar sy seuns het nie in sy weë gewandel nie: hulle het onregverdige wins agternageloop en …
1 Samuel 24
1 En daarvandaan het Dawid opgetrek en in die bergvestings van Ângedi gebly. 2 En net toe Saul terugkom agter die Filistyne vandaan, is aan hom meegedeel en gesê: Kyk, Dawid is in die woestyn van Ângedi. 3 Daarop het Saul drie duisend uitgesoekte manne uit die hele Israel geneem …
1 Samuel 9
1 En daar was ‘n man van Benjamin met die naam van Kis, die seun van Ab¡ël, die seun van Seror, die seun van Begorat, die seun van Af¡ag, ‘n Benjaminiet, ‘n vermoënde man. 2 En hy het ‘n seun gehad met die naam van Saul, ‘n jongman en mooi …