1 Samuel 20

1 Toe het Dawid gevlug uit Najot by Rama, en hy het by Jonatan gekom en gevra: Wat het ek gedoen? Wat is my misdaad, en wat is my sonde voor jou vader, dat hy my lewe soek? 2 Maar hy sê vir hom: Volstrek nie! Jy sal nie sterwe …

Rigters 14

1 Toe Simson afgegaan het na Timna, sien hy in Timna ‘n vrou uit die dogters van die Filistyne; 2 en hy het opgegaan en dit aan sy vader en sy moeder vertel en gesê: Ek het ‘n vrou uit die dogters van die Filistyne in Timna gesien; neem haar …

Rigters 15

1 Maar ‘n tyd daarna het Simson in die dae van die koringoes sy vrou besoek met ‘n bokkie en gesê: Laat ek na my vrou in die kamer ingaan; maar haar vader het hom nie toegelaat om in te gaan nie. 2 En haar vader het gesê: Ek het …

Rigters 16

1 En Simson het na Gasa gegaan en daar ‘n hoer gesien en by haar ingegaan. 2 Toe die Gasiete die tyding kry: Simson het hier ingekom, omsingel hulle hom en lê hom die hele nag voor by die stadspoort, maar die hele nag het hulle hul stilgehou en gesê: …

Rigters 17

1 Daar was ‘n man van die gebergte van Efraim met die naam van Miga. 2 Di, het aan sy moeder gesê: die elf honderd sikkels silwer wat van u geneem is en waaroor u ‘n vloek uitgespreek het en dit ook voor my ore gesê het — hier is …

Rigters 18

1 In die dae was daar geen koning in Israel nie; en in die dae het die stam van die Daniete vir hom ‘n erfdeel gesoek om in te woon, want tot die dag toe het onder die stamme van Israel geen genoegsame erfdeel aan hom toegeval nie. 2 En …

Rigters 19

1 En in die dae was daar geen koning in Israel nie. En ‘n Levitiese man het as vreemdeling vertoef agter in die gebergte van Efraim; en hy het vir hom ‘n vrou, ‘n byvrou, geneem uit Betlehem-Juda. 2 Maar sy byvrou het by hom gehoereer en van hom weggegaan …

Rigters 20

1 Toe het al die kinders van Israel uitgetrek, en die vergadering het soos een man, van Dan tot Bers,ba, saam met die land G¡lead, byeengekom by die HERE in Mispa; 2 en die hoofde van die hele volk, van al die stamme van Israel, het in die vergadering van …

Rigters 21

1 Maar die manne van Israel het al in Mispa gesweer en gesê: Niemand van ons mag sy dogter aan ‘n Benjaminiet as vrou gee nie. 2 En toe die manskappe in Bet-el kom, het hulle daar gebly tot die aand toe voor die aangesig van God en hulle stem …

Ruth 1

1 En in die dae toe die rigters geregeer het, was daar hongersnood in die land; daarom het ‘n man uit Betlehem-Juda weggetrek om as vreemdeling te vertoef in die veld van Moab, hy en sy vrou en sy twee seuns. 2 En die naam van die man was Elim,leg …