Rigters 6

1 Maar toe die kinders van Israel gedoen het wat verkeerd was in die oë van die HERE, het die HERE hulle oorgegee in die hand van die Midianiete, sewe jaar lank. 2 En die Midianiete het die oorhand oor Israel gekry; vanweë die Midianiete het die kinders van Israel …

Josua 15

1 En vir die stam van die kinders van Juda, volgens hulle geslagte, het die lot geval: teen die grens van Edom, suidelik na die woestyn Sin toe, tot ver in die suide; 2 en hulle suidelike lyn was van die end van die Soutsee, van die tong af wat …

Rigters 7

1 Daarna het Jerubba„l, dit is G¡deon, en al die manskappe wat by hom was, vroeg klaargemaak, en hulle het laer opgeslaan by die fontein Harod, terwyl die laer van die Midianiete ten noorde van hom was, van die heuwel More af in die dal. 2 Toe sê die HERE …

Josua 16

1 En die lot het uitgekom vir die kinders van Josef: van die Jordaan van J,rigo af, oostelik van die waters van J,rigo, na die woestyn wat van J,rigo af oploop in die gebergte, na Bet-el; 2 verder loop dit van Bet-el af aan na Lus en loop oor na …

Rigters 8

1 Toe sê die manskappe van Efraim vir hom: Wat is dit wat u ons aangedoen het, dat u ons nie geroep het toe u weggetrek het om teen die Midianiete te veg nie? En hulle het heftig met hom getwis. 2 Maar hy sê vir hulle: Wat het ek …

Josua 17

1 Verder was d¡t die lot vir die stam van Manasse, omdat hy die eersgeborene van Josef was: Magir, die eersgeborene van Manasse, die vader van G¡lead, het, omdat hy ‘n krygsman was, G¡lead en Basan ontvang; 2 ook die ander kinders van Manasse, volgens hulle geslagte, het ‘n aandeel …

Rigters 9

1 En Abim,leg, die seun van Jerubba„l, het heengegaan na Sigem, na die broers van sy moeder, en hy het met hulle en met die hele geslag van sy moeder se familie gespreek en gesê: 2 Spreek tog voor die ore van al die burgers van Sigem: Wat is vir …

Josua 18

1 Daarop het die hele vergadering van die kinders van Israel in Silo byeengekom en daar die tent van samekoms opgeslaan, aangesien die land voor hulle onderwerp was. 2 Maar daar was onder die kinders van Israel nog sewe stamme oor wie se erfenis hulle nie verdeel het nie. 3 …

Josua 19

1 En die tweede lot het uitgekom vir S¡meon, vir die stam van die kinders van S¡meon volgens hulle geslagte; en hulle erfdeel was in die middel van die erfdeel van die kinders van Juda. 2 En hulle het in hulle erfdeel gehad: Beër-Seba en Seba en Molada, 3 en …

Josua 20

1 En die HERE het met Josua gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê: Wys die vrystede vir julle aan waarvan Ek deur die diens van Moses met julle gespreek het, 3 dat hy wat ‘n doodslag begaan het — wat per ongeluk, sonder opset, …