1 Toe het die familiehoofde van die Leviete nader gekom na Ele sar, die priester, en na Josua, die seun van Nun, en na die familiehoofde van die stamme van die kinders van Israel, 2 en met hulle gespreek in Silo, in die land Kana„n, en gesê: Die HERE het …
Josua 9
1 En toe al die konings wat wes van die Jordaan woon op die Gebergte en in die Laeveld en aan die hele kus van die Groot See na die kant van die L¡banon toe: die Hetiete en Amoriete, Kana„niete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete, dit hoor, 2 het hulle bymekaargekom …
Deuteronomium 28
1 As jy dan goed luister na die stem van die HERE jou God om sorgvuldig te hou al sy gebooie wat ek jou vandag beveel, dan sal die HERE jou God jou die hoogste stel bo al die nasies van die aarde. 2 En al hierdie seëninge sal oor …
Deuteronomium 29
1 Dit is die woorde van die verbond wat die HERE Moses beveel het om met die kinders van Israel te sluit in die land Moab, behalwe die verbond wat Hy met hulle by Horeb gesluit het. 2 En Moses het die hele Israel geroep en vir hulle gesê: Julle …
Deuteronomium 30
1 En as al hierdie dinge oor jou kom, die seën en die vloek wat ek jou voorgehou het, en jy dit ter harte neem onder al die nasies waarheen die HERE jou God jou verdryf het, 2 en jy jou tot die HERE jou God bekeer en na sy …