Josua 12

1 En dit is die konings van die land wat die kinders van Israel verslaan en wie se land hulle in besit geneem het oos van die Jordaan, teen sonop; van die Arnonrivier af tot by die berg Hermon, en die hele Vlakte teen die ooste: 2 Sihon, die koning …

Deuteronomium 31

1 Daarna het Moses gegaan en die hele Israel met hierdie woorde toegespreek 2 en vir hulle gesê: Ek is vandag honderd en-twintig jaar oud; ek kan nie meer uit– en ingaan nie, en die HERE het vir my gesê: Jy mag deur hierdie Jordaan nie gaan nie. 3 Die …

Josua 13

1 En toe Josua oud en ver op sy dae was, het die HERE vir hom gesê: Jy is oud en ver op jou dae, en daar het nog ‘n baie groot stuk land oorgebly om in besit te neem. 2 Dit is die land wat oorgebly het: Al die …

Deuteronomium 32

1 Luister, o hemele, dat ek kan spreek, en laat die aarde hoor die woorde van my mond. 2 Laat my leer drup soos die reën, my woord vloei soos die dou, soos reëndruppels op die grasspruitjies en soos reënbuie op die plante. 3 Want die Naam van die HERE …

Deuteronomium 33

1 En dit is die seën waarmee Moses, die man van God, die kinders van Israel geseënhet voor sy dood. 2 En hy het gesê: Die HERE het gekom van Sinai en vir hulle opgegaan van Se‹r af; Hy het in ligglans verskyn van die gebergte Paran en gekom van …

Deuteronomium 34

1 Toe het Moses opgeklim uit die vlaktes van Moab na die berg Nebo, die top van Pisga wat teenoor J,rigo lê; en die HERE het hom die hele land, G¡lead tot Dan toe, laat sien; 2 en die hele N ftali en die land Efraim en Manasse en die …

Josua 1

1 En n die dood van Moses, die kneg van die HERE, het die HERE met Josua, die seun van Nun, die dienaar van Moses, gespreek en gesê: 2 My kneg Moses is dood; maak jou dan nou klaar, trek deur hierdie Jordaan, jy en hierdie hele volk, na die …

Josua 2

1 Daarop het Josua, die seun van Nun, uit Sittim in die geheim twee manne as verkenners uitgestuur en gesê: Gaan bekyk die land en J,rigo. Hulle het toe gegaan en in die huis van ‘n hoer, met die naam van Ragab, ingekom; en hulle het daar gaan slaap. 2 …

Josua 3

1 Daarop het Josua die môre vroeg klaargemaak, en hy met al die kinders van Israel het van Sittim af weggetrek en by die Jordaan aangekom en daar die nag oorgebly voordat hulle deurgetrek het. 2 En aan die einde van drie dae het die opsigters die laer deurgegaan 3 …

Josua 4

1 En toe die hele volk die deurtog deur die Jordaan voleindig het, het die HERE met Josua gespreek en gesê: 2 Neem vir julle uit die volk twaalf manne, uit elke stam een man, 3 en gee hulle bevel en sê: Neem vir julle vandaar, uit die middel van …