1 Toe maak die inwoners van Jerusalem Ah sia, sy jongste seun, koning in sy plek; want die bende wat met die Arabiere in die laer gekom het, het al die oueres gedood. En Ah sia, die seun van Joram, die koning van Juda, het koning geword. 2 Twee en …
2 Kronieke 21
1 En Josafat het ontslaap met sy vaders en is begrawe by sy vaders in die stad van Dawid; en sy seun Joram het in sy plek koning geword. 2 En hy het broers gehad, seuns van Josafat: As rja en J,hiël en Sagar¡a en Asarj hu en M¡gael en …
2 Kronieke 20
1 En daarna het die kinders van Moab en die kinders van Ammon, en saam met hulle ‘n deel van die MeÂniete teen Josafat gekom om te veg. 2 Toe hulle kom en aan Josafat berig bring en sê: Daar kom ‘n groot menigte teen u van anderkant die see, …
2 Kronieke 19
1 Maar toe Josafat, die koning van Juda, behoue na sy huis in Jerusalem terugkom, 2 het die siener Jehu, die seun van Han ni, uitgegaan hom tegemoet, en aan koning Josafat gesê: Moet ‘n mens die goddelose help, en het u lief die wat die HERE haat? Daarom kom …
2 Kronieke 18
1 En toe Josafat rykdom en eer in oorvloed gehad het, het hy hom verswaer met Agab. 2 En n verloop van enkele jare het hy afgetrek na Agab, na Samar¡a, en Agab het vir hom en die manskappe wat by hom was, skape en beeste in menigte geslag en …
2 Kronieke 17
1 En sy seun Josafat het in sy plek koning geword en hom versterk teen Israel. 2 En hy het ‘n leërmag in al die versterkte stede van Juda geplaas en wagposte in die land Juda opgestel en in die stede van Efraim wat sy vader Asa ingeneem het. 3 …
2 Kronieke 16
1 In die ses en dertigste jaar van die regering van Asa het Ba,sa, die koning van Israel, opgetrek teen Juda en Rama gebou om niemand van Asa, die koning van Juda, te laat uit– of ingaan nie. 2 Toe bring Asa silwer en goud uit die skatkamers van die …
2 Kronieke 15
1 Toe het die Gees van God op As rja, die seun van Oded, gekom; 2 en hy het uitgegaan om Asa te ontmoet en vir hom gesê: Luister na my, Asa en die hele Juda en Benjamin! Die HERE is met julle as julle met Hom is, en as …
2 Kronieke 14
1 En Ab¡a het ontslaap met sy vaders en is begrawe in die stad van Dawid, en sy seun Asa het in sy plek koning geword. In sy dae het die land tien jaar gerus. 2 En Asa het gedoen wat goed en reg was in die oë van die …
2 Kronieke 13
1 In die agttiende jaar van koning Jerobeam het Ab¡a oor Juda koning geword. 2 Drie jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Mig ja, die dogter van Uriël uit G¡bea. En daar was oorlog tussen Ab¡a en Jerobeam. 3 En Ab¡a het die …