1 N hierdie dinge en hierdie bewys van getrouheid het S nherib, die koning van Assirië, gekom en Juda binnegedring en die vaste stede beleër en bedoel om hulle vir hom te verower. 2 En toe Jehisk¡a sien dat S nherib kom met die doel om teen Jerusalem te veg, …
2 Kronieke 31
1 En toe dit alles ten einde was, het al die aanwesige Israeliete na die stede van Juda uitgetrek en die klippilare verbrysel en die heilige boomstamme omgekap en die hoogtes en die altare uit die hele Juda en Benjamin en in Efraim en Manasse afgebreek totdat hulle dit vernietig …
2 Kronieke 30
1 Daarna het Jehisk¡a gestuur na die hele Israel en Juda, en ook briewe geskrywe aan Efraim en Manasse om te kom na die huis van die HERE in Jerusalem, om die pasga tot eer van die HERE, die God van Israel, te hou. 2 En die koning en sy …
2 Kronieke 29
1 Jehisk¡a het, vyf en twintig jaar oud, koning geword en nege en twintig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Ab¡a, die dogter van Sagar¡a. 2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE net soos sy vader Dawid gedoen …
2 Kronieke 28
1 Agas was twintig jaar oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer en nie gedoen wat reg was in die oë van die HERE soos sy vader Dawid nie. 2 Maar hy het gewandel in die weë van die konings van Israel en …
2 Kronieke 27
1 Jotam was vyf en twintig jaar oud toe hy koning geword het, en sestien jaar het hy in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jerusa, die dogter van Sadok. 2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE net soos sy …
2 Kronieke 26
1 Toe het die hele volk van Juda Uss¡a geneem, wat toe sestien jaar oud was, en hom koning gemaak in die plek van sy vader Am sia. 2 Hy het Elot gebou en weer aan Juda teruggebring nadat die koning met sy vaders ontslaap het. 3 Sestien jaar was …
2 Kronieke 25
1 Vyf en twintig jaar oud, het Am sia koning geword, en hy het nege en twintig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Jo ddan, van Jerusalem. 2 En hy het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, maar nie met ‘n …
2 Kronieke 24
1 Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het, en hy het veertig jaar in Jerusalem geregeer; en die naam van sy moeder was Sibja, uit Bers,ba. 2 En Joas het gedoen wat reg was in die oë van die HERE, al die dae van die priester Jojada. …
2 Kronieke 23
1 Maar in die sewende jaar het Jojada moed geskep en saam met hom in ‘n verbond geneem die owerstes oor honderd: As rja, die seun van Jeroham, en Ismael, die seun van Johanan, en As rja, die seun van Obed, en Ma„s,ja, die seun van Ad ja, en Elis …