1 Net toe Salomo gereed was met die bou van die huis van die HERE en die huis van die koning en elke begeerte wat Salomo wou uitvoer, 2 verskyn die HERE vir die tweede maal aan Salomo soos Hy aan hom verskyn het in G¡beon; 3 en die HERE …
1 Konings 8
1 Daarna het Salomo die oudstes van Israel en al die stamhoofde, die familie-owerstes van die kinders van Israel, by koning Salomo in Jerusalem byeen laat kom om die verbondsark van die HERE uit die stad van Dawid, dit is Sion, op te bring. 2 En al die manne van …
1 Konings 7
1 Maar aan sy huis het Salomo dertien jaar gebou en die hele huis voltooi. 2 Hy het naamlik die huis van die L¡banon-bos gebou, honderd el in sy lengte en vyftig el in sy breedte en dertig el in sy hoogte, op vier rye sederpilare en sederbalke op die …
1 Konings 6
1 En in die vier honderd en tagtigste jaar n die uittog van die kinders van Israel uit Egipteland, in die vierde jaar van Salomo se regering oor Israel, in die maand Sif — dit is die tweede maand — het hy die huis vir die HERE gebou. 2 En …
1 Konings 5
1 En Hiram, die koning van Tirus, het sy dienaars na Salomo gestuur, omdat hy gehoor het dat hulle hom in sy vader se plek as koning gesalf het, want Hiram was altyd ‘n vriend van Dawid. 2 Daarop laat Salomo aan Hiram weet: 3 U weet self dat my …
1 Konings 4
1 So was koning Salomo dan koning oor die hele Israel. 2 En d¡t was sy hoofamptenare: As rja, die seun van Sadok, was die priester; 3 Elihoref en Ah¡a, die seuns van Sisa, was skrywers; Josafat, die seun van Ah¡lud, was kanselier. 4 En Ben ja, die seun van …
1 Konings 3
1 En Salomo het hom verswaer met Farao, die koning van Egipte; hy het naamlik die dogter van Farao geneem en haar in die stad van Dawid ingebring totdat hy met die bou van sy huis en die huis van die HERE en die muur van Jerusalem rondom klaar sou …
1 Konings 2
1 En toe die dae van Dawid nader kom dat hy sou sterwe, het hy sy seun Salomo bevel gegee en gesê: 2 Ek gaan heen op die weg van die hele aarde: wees dan sterk en word ‘n man; 3 en onderhou die ordening van die HERE jou God …
1 Konings 1
1 Toe koning Dawid oud en ver op sy dae was, het hulle hom met komberse toegemaak, maar hy kon nie warm word nie. 2 En sy dienaars sê aan hom: Laat hulle vir my heer die koning ‘n jongmeisie soek, dat sy voor die koning kan staan en vir …
2 Samuel 24
1 En die toorn van die HERE het weer teen Israel ontvlam, en Hy het Dawid teen hulle aangehits en gesê: Gaan tel Israel en Juda. 2 Toe sê die koning vir Joab, die leërowerste, wat by hom was: Trek tog rond onder al die stamme van Israel, van Dan …