1 En dit is die laaste woorde van Dawid: Dawid spreek, die seun van Isai, en die man wat hoog geplaas was, spreek, die gesalfde van die God van Jakob en die lieflike in die sange van Israel: 2 Die Gees van die HERE spreek in my, en sy woord …
2 Samuel 22
1 En Dawid het die woorde van hierdie lied tot die HERE gespreek op die dag toe die HERE hom gered het uit die hand van al sy vyande en uit die hand van Saul. 2 En hy het gesê: Die HERE is my rots en my bergvesting en my …
2 Samuel 21
1 En toe daar in die dae van Dawid ‘n hongersnood was, drie jaar lank, jaar n jaar, het Dawid die aangesig van die HERE gesoek; en die HERE het gesê: Vanweë Saul en vanweë sy huis waarop bloedskuld rus, omdat hy die Gibeoniete omgebring het. 2 Toe roep die …
2 Samuel 20
1 En daar was by geval ‘n deugniet met die naam van Seba, die seun van Bigri, ‘n Benjaminiet — hy het op die ramshoring geblaas en gesê: Ons het geen deel aan Dawid, en ons het geen erfdeel aan die seun van Isai nie: elkeen na sy tente toe, …
2 Samuel 19
1 En aan Joab is meegedeel: Kyk, die koning ween en bedryf rou oor Absalom. 2 En daardie dag het die oorwinning vir die hele volk ‘n roubedryf geword, omdat die volk die dag hoor sê het: Die koning is bedroef oor sy seun. 3 Daarom het die volk die …
2 Samuel 18
1 En Dawid het die manskappe gemonster wat by hom was, en owerstes oor duisend en owerstes oor honderd oor hulle aangestel. 2 En Dawid het die manskappe uitgestuur: ‘n derde deel onder bevel van Joab, en ‘n derde onder Ab¡sai, die seun van Seruja, die broer van Joab, en …
2 Samuel 17
1 Verder het Agitofel vir Absalom gesê: Laat ek tog twaalf duisend man uitsoek en my klaarmaak en Dawid vannag agternajaag, 2 dat ek hom kan oorval, terwyl hy moeg en slap van hande is, en hom verskrik; dan sal al die mense vlug wat by hom is, en ek …
2 Samuel 16
1 Nadat Dawid van die top af ‘n entjie verder getrek het, kom Siba, die dienaar van Mefiboset, meteens hom tegemoet met ‘n paar opgesaalde esels en op hulle twee honderd brode en honderd rosynekoeke en honderd somervrugte en ‘n sak wyn. 2 En die koning het Siba gevra: Wat …
2 Samuel 15
1 En daarna het Absalom vir hom ‘n wa en perde aangeskaf en vyftig man om voor hom uit te loop. 2 Verder het Absalom gereeld vroeg opgestaan en langs die pad na die poort gaan staan; en Absalom het elkeen wat ‘n saak gehad het om na die koning …
2 Samuel 14
1 Toe Joab, die seun van Seruja, merk dat die hart van die koning aan Absalom verkleef was, 2 het Joab na Tekoa gestuur en daarvandaan ‘n skrander vrou laat haal en aan haar gesê: Stel jou tog aan soos een wat treur, en trek rouklere aan; en salf jou …