1 En daarna het dit gebeur. Absalom, die seun van Dawid, het naamlik ‘n mooi suster gehad met die naam van Tamar, en Amnon, die seun van Dawid, was verlief op haar. 2 En Amnon het dit hom so aangetrek, dat hy siek was oor sy suster Tamar; want sy …
2 Samuel 12
1 Daarom het die HERE Natan na Dawid gestuur. Toe hy by hom inkom, sê hy vir hom: Daar was twee manne in ‘n sekere stad, die een was ryk en die ander arm. 2 Die ryke het ‘n groot menigte kleinvee en beeste gehad, 3 maar die arme het …
2 Samuel 11
1 En n verloop van die jaar, teen die tyd dat die konings uittrek, stuur Dawid Joab en sy dienaars saam met hom uit en die hele Israel. En hulle het die land van die kinders van Ammon verniel en Rabba beleër, terwyl Dawid in Jerusalem gebly het. 2 En …
2 Samuel 10
1 En daarna het die koning van die kinders van Ammon gesterwe, en sy seun Hanun het in sy plek koning geword. 2 Toe sê Dawid: Ek wil guns bewys aan Hanun, die seun van Nahas, soos sy vader aan my guns bewys het. Daarom het Dawid gestuur om hom …
2 Samuel 9
1 En Dawid het gesê: Is daar nog iemand oor van die huis van Saul, dat ek aan hom guns kan bewys ter wille van Jonatan? 2 En die huis van Saul het ‘n dienaar gehad, met die naam van Siba; en hulle het hom na Dawid geroep, en die …
2 Samuel 8
1 En daarna het Dawid die Filistyne verslaan en hulle onderwerp; en Dawid het die gesag oor die moederstad uit die hand van die Filistyne geneem. 2 Hy het die Moabiete ook verslaan en hulle gemeet met ‘n lyn deur hulle op die grond te laat lê: en hy het …
2 Samuel 7
1 En terwyl die koning in sy huis woon, nadat die HERE hom rus gegee het van al sy vyande rondom, 2 sê die koning vir die profeet Natan: Kyk tog, ,k woon in ‘n huis van sederhout, maar die ark van God woon binnekant ‘n tentdoek. 3 Toe sê …
2 Samuel 6
1 Daarna het Dawid weer al die uitgesoektes in Israel, dertig duisend, versamel; 2 en Dawid het hom klaargemaak en met al die mense opgetrek wat by hom was, van B äle-Juda, om die ark van God, waaroor die Naam uitgeroep is, die Naam van die HERE van die leërskare …
2 Samuel 5
1 Toe kom al die stamme van Israel na Dawid in Hebron, en hulle spreek en sê: Hier is ons, u been en u vlees is ons! 2 Gister sowel as eergister toe Saul koning oor ons was, het u Israel uit– en ingelei; en die HERE het aan u …
2 Samuel 4
1 Toe die seun van Saul hoor dat Abner in Hebron gesterf het, het sy hande slap geword, en die hele Israel was verskrik. 2 En die seun van Saul het twee manne, owerstes van bendes, gehad: die naam van die een was B ëna en die naam van die …