1 En op ‘n dag het Jonatan, die seun van Saul, aan die dienaar wat sy wapens dra, gesê: Kom, ons gaan oor na die wagpos van die Filistyne wat daar oorkant is. Maar aan sy vader het hy dit nie te kenne gegee nie. 2 En Saul het gesit …
1 Samuel 13
1 Saul het ‘n jaar geregeer. En toe hy twee jaar oor Israel geregeer het, 2 het Saul vir hom drie duisend man uit Israel uitgesoek; en by Saul was twee duisend in Migmas en op die gebergte van Bet-el, en duisend was by Jonatan in G¡bea in Benjamin; maar …
1 Samuel 12
1 Toe sê Samuel aan die hele Israel: Kyk, ek het na julle geluister in alles wat julle aan my gesê het, en ‘n koning oor julle aangestel. 2 En kyk nou, die koning sal voor julle uit wandel, en ek het oud en grys geword, en my seuns is …
1 Samuel 11
1 En Nahas, die Ammoniet, het opgetrek en Jabes in G¡lead beleër; en al die manne van Jabes het aan Nahas gesê: Sluit met ons ‘n verbond, dan sal ons u dien. 2 Maar Nahas, die Ammoniet, het vir hulle gesê: Op hierdie voorwaarde sal ek die verbond met julle …
1 Samuel 10
1 En Samuel het die kruik met olie geneem en dit op sy hoof uitgegiet en hom gesoen en gesê: Het die HERE jou nie gesalf as vors oor sy erfdeel nie? 2 As jy vandag van my af weggaan, sal jy by die graf van Ragel, op die grens …
1 Samuel 9
1 En daar was ‘n man van Benjamin met die naam van Kis, die seun van Ab¡ël, die seun van Seror, die seun van Begorat, die seun van Af¡ag, ‘n Benjaminiet, ‘n vermoënde man. 2 En hy het ‘n seun gehad met die naam van Saul, ‘n jongman en mooi …
1 Samuel 8
1 En toe Samuel oud was, het hy sy seuns as rigters oor Israel aangestel. 2 Die naam van sy eersgeborene was Joël, en die naam van sy tweede Ab¡a, rigters in Bers,ba. 3 Maar sy seuns het nie in sy weë gewandel nie: hulle het onregverdige wins agternageloop en …
1 Samuel 7
1 Toe het die manne van Kirjat-Je rim gekom en die ark van die HERE gaan haal en dit in die huis van Abin dab op die heuwel gebring; en hulle het sy seun Ele sar geheilig om die ark van die HERE te bewaak. 2 En van die dag …
1 Samuel 6
1 En toe die ark van die HERE sewe maande lank in die land van die Filistyne was, 2 het die Filistyne die priesters en die waarsêers geroep en gesê: Wat moet ons met die ark van die HERE doen? Gee ons te kenne waarmee ons dit na sy plek …
1 Samuel 5
1 En die Filistyne het die ark van God geneem en dit van Ebenha,ser af na Asdod gebring. 2 Daarop het die Filistyne die ark van God geneem en dit in die huis van Dagon gebring en dit langs Dagon neergesit. 3 Toe die Asdodiete vroeg die volgende môre daarheen …