1 Samuel 4

1 En die woord van Samuel het tot die hele Israel gekom. En Israel het uitgetrek vir die geveg, die Filistyne tegemoet, en hulle het laer opgeslaan by Ebenha,ser; maar die Filistyne het laer opgeslaan by Afek. 2 Toe die Filistyne hulle opstel om Israel te ontmoet, en die geveg …

1 Samuel 3

1 En die seun Samuel het die HERE gedien voor Eli, en die woord van die HERE was skaars in die dae: gesigte was daar nie baie nie. 2 In die tyd dan terwyl Eli op sy plek lê en slaap — sy oë het al begin swak word, sodat …

1 Samuel 2

1 Toe het Hanna gebid en gesê: My hart jubel in die HERE, my horing is hoog in die HERE; my mond is wyd oop oor my vyande, want ek verheug my in u verlossing. 2 Niemand is heilig soos die HERE nie; ja, daar is niemand buiten U, en …

1 Samuel 1

1 Daar was ‘n sekere man uit Ramat im, ‘n Sufiet, uit die gebergte van Efraim, en sy naam was lkana, die seun van Jeroham, die seun van El¡hu, die seun van Tohu, die seun van Suf, ‘n Efratiet. 2 En hy het twee vroue gehad; die naam van die …

Ruth 4

1 En Boas het opgegaan na die poort en daar gaan sit. En toe die losser juis daar verbygaan van wie Boas gespreek het, sê hy: Vriend, kom nader, en sit hier! En hy het nader gekom en gaan sit. 2 Daarop neem hy tien man uit die oudstes van …

Ruth 3

1 Toe sê haar skoonmoeder Naomi vir haar: My dogter, sal ek nie vir jou ‘n rusplek soek, dat dit goed met jou kan gaan nie? 2 Nou dan, is Boas by wie se diensmeisies jy gewees het, nie ons bloedverwant nie? Kyk, hy wan vannag op die vloer gars …

Ruth 2

1 En Naomi het ‘n bloedverwant gehad van haar man se kant, ‘n vermoënde man, uit die geslag van Elim,leg, wie se naam Boas was. 2 En Rut, die Moabitiese, het vir Naomi gesê: Laat ek tog die land ingaan en are optel agter die een in wie se oë …

Ruth 1

1 En in die dae toe die rigters geregeer het, was daar hongersnood in die land; daarom het ‘n man uit Betlehem-Juda weggetrek om as vreemdeling te vertoef in die veld van Moab, hy en sy vrou en sy twee seuns. 2 En die naam van die man was Elim,leg …

Rigters 21

1 Maar die manne van Israel het al in Mispa gesweer en gesê: Niemand van ons mag sy dogter aan ‘n Benjaminiet as vrou gee nie. 2 En toe die manskappe in Bet-el kom, het hulle daar gebly tot die aand toe voor die aangesig van God en hulle stem …

Rigters 20

1 Toe het al die kinders van Israel uitgetrek, en die vergadering het soos een man, van Dan tot Bers,ba, saam met die land G¡lead, byeengekom by die HERE in Mispa; 2 en die hoofde van die hele volk, van al die stamme van Israel, het in die vergadering van …