Josua 23

1 ‘n Geruime tyd daarna, nadat die HERE aan Israel rus gegee het van al sy vyande rondom, en Josua oud en ver op sy dae was, 2 het Josua die hele Israel laat roep, sy oudstes en sy hoofde en sy regters en sy opsigters, en vir hulle gesê: …

Josua 22

1 Toe het Josua die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van Manasse laat roep 2 en aan hulle gesê: Julle het alles onderhou wat Moses, die kneg van die HERE, julle beveel het, en julle het na my geluister in alles wat ek julle beveel het. 3 …

Josua 21

1 Toe het die familiehoofde van die Leviete nader gekom na Ele sar, die priester, en na Josua, die seun van Nun, en na die familiehoofde van die stamme van die kinders van Israel, 2 en met hulle gespreek in Silo, in die land Kana„n, en gesê: Die HERE het …

Josua 20

1 En die HERE het met Josua gespreek en gesê: 2 Spreek met die kinders van Israel en sê: Wys die vrystede vir julle aan waarvan Ek deur die diens van Moses met julle gespreek het, 3 dat hy wat ‘n doodslag begaan het — wat per ongeluk, sonder opset, …

Josua 19

1 En die tweede lot het uitgekom vir S¡meon, vir die stam van die kinders van S¡meon volgens hulle geslagte; en hulle erfdeel was in die middel van die erfdeel van die kinders van Juda. 2 En hulle het in hulle erfdeel gehad: Beër-Seba en Seba en Molada, 3 en …

Josua 18

1 Daarop het die hele vergadering van die kinders van Israel in Silo byeengekom en daar die tent van samekoms opgeslaan, aangesien die land voor hulle onderwerp was. 2 Maar daar was onder die kinders van Israel nog sewe stamme oor wie se erfenis hulle nie verdeel het nie. 3 …

Josua 17

1 Verder was d¡t die lot vir die stam van Manasse, omdat hy die eersgeborene van Josef was: Magir, die eersgeborene van Manasse, die vader van G¡lead, het, omdat hy ‘n krygsman was, G¡lead en Basan ontvang; 2 ook die ander kinders van Manasse, volgens hulle geslagte, het ‘n aandeel …

Josua 16

1 En die lot het uitgekom vir die kinders van Josef: van die Jordaan van J,rigo af, oostelik van die waters van J,rigo, na die woestyn wat van J,rigo af oploop in die gebergte, na Bet-el; 2 verder loop dit van Bet-el af aan na Lus en loop oor na …

Josua 15

1 En vir die stam van die kinders van Juda, volgens hulle geslagte, het die lot geval: teen die grens van Edom, suidelik na die woestyn Sin toe, tot ver in die suide; 2 en hulle suidelike lyn was van die end van die Soutsee, van die tong af wat …

Josua 14

1 En dit is wat die kinders van Israel as erfdeel in die land Kana„n ontvang het, wat Ele sar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en die familiehoofde van die stamme van die kinders van Israel aan hulle as erfenis uitgedeel het 2 deur verloting van hulle …