Rigters 9

1 En Abim,leg, die seun van Jerubba„l, het heengegaan na Sigem, na die broers van sy moeder, en hy het met hulle en met die hele geslag van sy moeder se familie gespreek en gesê: 2 Spreek tog voor die ore van al die burgers van Sigem: Wat is vir …

Rigters 8

1 Toe sê die manskappe van Efraim vir hom: Wat is dit wat u ons aangedoen het, dat u ons nie geroep het toe u weggetrek het om teen die Midianiete te veg nie? En hulle het heftig met hom getwis. 2 Maar hy sê vir hulle: Wat het ek …

Rigters 7

1 Daarna het Jerubba„l, dit is G¡deon, en al die manskappe wat by hom was, vroeg klaargemaak, en hulle het laer opgeslaan by die fontein Harod, terwyl die laer van die Midianiete ten noorde van hom was, van die heuwel More af in die dal. 2 Toe sê die HERE …

Rigters 6

1 Maar toe die kinders van Israel gedoen het wat verkeerd was in die oë van die HERE, het die HERE hulle oorgegee in die hand van die Midianiete, sewe jaar lank. 2 En die Midianiete het die oorhand oor Israel gekry; vanweë die Midianiete het die kinders van Israel …

Rigters 5

1 Op die dag het Debora en Barak, die seun van Abinoam, gesing en gesê: 2 Omdat aanvoerders aangevoer het in Israel, omdat die volk hom gewillig getoon het — prys die HERE! 3 Hoor, o konings! Luister, o vorste! Ek, tot eer van die HERE wil ek sing, tot …

Rigters 4

1 Maar n die dood van Ehud het die kinders van Israel weer gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE. 2 Daarom het die HERE hulle verkoop in die hand van Jabin, die koning van Kana„n, wat in Hasor geregeer het; en sy leërowerste was S¡sera, ‘n …

Rigters 3

1 En dit is die nasies wat die HERE laat oorbly het om Israel, almal wat al die oorloë van Kana„n nie geken het nie, deur hulle op die proef te stel — 2 net dat die geslagte van die kinders van Israel dit kan weet — om hulle te …

Rigters 2

1 Toe trek die Engel van die HERE van Gilgal op na Bogim en sê: Ek het julle uit Egipte laat optrek en julle gebring in die land wat Ek julle vaders met ‘n eed beloof het, en gesê: Ek sal my verbond met julle in ewigheid nie verbreek nie; …

Rigters 1

1 En n die dood van Josua het die kinders van Israel die HERE geraadpleeg en gesê: Wie van ons moet eerste optrek teen die Kana„niete om teen hulle te veg? 2 En die HERE het gesê: Juda moet optrek. Kyk, Ek gee die land in sy hand. 3 Toe …

Josua 24

1 Daarna het Josua al die stamme van Israel byeen laat kom in Sigem, en hy het die oudstes van Israel en sy hoofde en sy regters en sy opsigters laat roep, en hulle het hul voor die aangesig van God gestel. 2 Toe sê Josua aan die hele volk: …