2 Tessalonicense 3

1 Verder, broeders, bid vir ons dat die woord van die Here sy snelle loop mag hê en verheerlik word net soos by julle; 2 en dat ons verlos mag word van die verkeerde en slegte mense, want die geloof is nie die deel van almal nie. 3 Maar die …

2 Tessalonicense 2

1 Maar ons vra julle, broeders, met die oog op die wederkoms van onse Here Jesus Christus en ons vereniging met Hom, 2 om nie gou julle verstand te verloor of verskrik te word nie — deur gees of deur woord of deur brief wat van ons afkomstig sou wees …

2 Tessalonicense 1

1 Paulus en Silv nus en Timothes aan die gemeente van die Thessalonicense in God onse Vader en die Here Jesus Christus: 2 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! 3 Ons moet God altyd oor julle dank, broeders, soos dit billik is, …

1 Tessalonicense 5

1 Maar oor die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat aan julle geskryf word nie; 2 want julle weet self baie goed dat die dag van die Here kom net soos ‘n dief in die nag. 3 Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid — dan oorval …

1 Tessalonicense 4

1 Verder dan, broeders, vra en vermaan ons julle in die Here Jesus dat julle, soos julle van ons geleer het hoe julle moet wandel en God behaag, nog oorvloediger mag wees. 2 Want julle weet watter bevele ons julle deur die Here Jesus gegee het. 3 Want dit is …

1 Tessalonicense 3

1 Daarom, toe ons dit nie langer kon uithou nie, het ons besluit om in Ath,ne alleen agter te bly; 2 en ons het Timothes, ons broeder en dienaar van God en ons medewerker in die evangelie van Christus, gestuur om julle te versterk en julle te bemoedig in julle …

1 Tessalonicense 2

1 Julle weet tog self, broeders, dat ons ingang by julle nie tevergeefs was nie; 2 maar alhoewel ons vantevore, soos julle weet, in Fil¡ppi gely het en mishandel is, het ons in onse God vrymoedigheid gehad om aan julle die evangelie van God te verkondig onder veel stryd. 3 …

1 Tessalonicense 1

1 Paulus en Silv nus en Timothes aan die gemeente van die Thessalonicense wat in God die Vader en die Here Jesus Christus is: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! 2 Ons dank God altyd oor julle almal as ons aan julle …

Kolossense 4

1 Betoon reg en billikheid, here, aan julle diensknegte, omdat julle weet dat julle ook ‘n Here in die hemele het. 2 Volhard in die gebed en waak daarin met danksegging; 3 en bid tegelykertyd ook vir ons, dat God vir ons die deur van die woord mag open om …

Kolossense 3

1 As julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus is en aan die regterhand van God sit. 2 Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie. 3 Want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge …