1 Want ek wil hê dat julle moet weet wat ‘n groot stryd ek oor julle het, en oor die wat in Laodic,a is en almal wat my aangesig in die vlees nie gesien het nie, 2 dat hulle harte vertroos mag word, deurdat hulle saamgevoeg word in die liefde …
Kolossense 1
1 Paulus, ‘n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, en die broeder TimotheÂs, 2 aan die heilige en gelowige broeders in Christus wat in Kolosse is: Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! 3 Ons dank die God en Vader …
Filippense 4
1 Daarom, my geliefde broeders, na wie ek ook verlang, my blydskap en kroon, staan so vas in die Here, geliefdes. 2 Ek vermaan Euodia en ek vermaan S¡ntich, om eensgesind te wees in die Here. 3 En ek vra jou ook, opregte metgesel, wees hierdie vroue behulpsaam wat met …
Filippense 3
1 Verder, my broeders, verbly julle in die Here. Dit is vir my nie lastig om dieselfde dinge aan julle te skrywe nie, en dit gee julle sekerheid. 2 Let op die honde; let op die slegte arbeiders; let op die versnyding. 3 Want ons is die besnydenis, ons wat …
Filippense 2
1 As daar dan enige troos in Christus is, as daar enige vertroosting van die liefde, as daar enige gemeenskap van die Gees, as daar enige innige tederheid en ontferming is, 2 maak dan my blydskap volkome deur eensgesind te wees en dieselfde liefde te hê, een van siel, een …
Filippense 1
1 Paulus en TimotheÂs, diensknegte van Jesus Christus, aan al die heiliges in Christus Jesus wat in Fil¡ppi is, saam met die opsieners en diakens: 2 Genade vir julle en vrede van God onse Vader en die Here Jesus Christus! 3 Ek dank my God elke maal as ek aan …
Efesiërs 6
1 Kinders, julle moet jul ouers gehoorsaam wees in die Here, want dit is reg. 2 Eer jou vader en jou moeder — dit is die eerste gebod met ‘n belofte — 3 sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank mag lewe op die aarde. 4 En …
Efesiërs 5
1 Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders; 2 en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as ‘n gawe en offer aan God tot ‘n lieflike geur. 3 Maar hoerery en allerhande onreinheid of hebsug moet onder julle selfs nie …
Efesiërs 4
1 Ek vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is, 2 met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra 3 en ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band …
Efesiërs 3
1 Om hierdie rede is ek, Paulus, die gevangene van Christus Jesus vir julle wat heidene is — 2 as julle ten minste gehoor het van die bediening van die genade van God wat aan my verleen is vir julle, 3 dat Hy aan my deur ‘n openbaring bekend gemaak …