Johannes 2

1 En op die derde dag was daar ‘n bruilof te Kana in Galil,a, en die moeder van Jesus was daar. 2 En Jesus en sy dissipels was ook na die bruilof genooi. 3 En toe daar wyn kortkom, sê die moeder van Jesus vir Hom: Hulle het geen wyn …

Johannes 1

1 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. 2 Hy was in die begin by God. 3 Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. 4 In Hom was lewe, …

Lukas 24

1 En baie vroeg in die môre , op die eerste dag van die week, het hulle en ander saam met hulle by die graf gekom en die speserye gebring wat deur hulle toeberei was. 2 En hulle het die steen van die graf afgerol gevind. 3 En toe hulle …

Lukas 23

1 En die hele menigte van hulle het opgestaan en Hom na Pilatus gelei. 2 En hulle het Hom begin beskuldig en sê: Ons het gevind dat hierdie man die volk verlei en verbied om aan die keiser belasting te betaal, terwyl Hy sê dat Hy self Christus, die Koning, …

Lukas 22

1 En die fees van die ongesuurde brode, wat pasga genoem word, was naby. 2 En die owerpriesters en die skrifgeleerdes het gesoek hoe hulle Hom kon ombring, want hulle het die volk gevrees. 3 En die Satan het in Judas gevaar, wat Isk riot genoem word en wat uit …

Lukas 21

1 En toe Hy opkyk, sien Hy die rykes wat hulle gawes in die skatkis gooi. 2 En Hy het ook ‘n arm weduwee daar twee geldstukkies sien ingooi. 3 En Hy sê: Waarlik, Ek sê vir julle dat hierdie arm weduwee meer as almal ingegooi het. 4 Want hulle …

Lukas 20

1 En op een van die dae, terwyl Hy besig was om die volk in die tempel te leer en die evangelie te verkondig, kom die owerpriesters en die skrifgeleerdes saam met die ouderlinge by Hom staan, 2 en hulle spreek met Hom en sê: Vertel ons deur watter gesag …

Lukas 19

1 En Hy het in J,rigo gekom en daar deurgegaan. 2 En daar was ‘n man met die naam van Sagg,s, ‘n hoof van die tollenaars en ‘n ryk man. 3 En hy het probeer om Jesus te sien, wie Hy was; maar vanweë die skare kon hy nie, omdat …

Lukas 18

1 En Hy het ook aan hulle ‘n gelykenis vertel met die oog daarop dat ‘n mens gedurig moet bid en nie moedeloos word nie, 2 en gesê: Daar was ‘n regter in ‘n stad wat God nie gevrees en geen mens ontsien het nie. 3 En daar was in …

Lukas 17

1 En Hy het vir sy dissipels gesê: Dit is onvermydelik dat die struikelblokke kom, maar wee hom deur wie hulle kom. 2 Dit is beter vir hom as ‘n meulsteen aan sy nek gehang en hy in die see gegooi word, as dat hy een van hierdie kleintjies sou …