1 En Hy het ook aan sy dissipels gesê: Daar was ‘n ryk man wat ‘n bestuurder gehad het; en hy is by hom aangeklaag as een wat sy besittings verkwis. 2 En hy het hom geroep en vir hom gesê: Wat is dit wat ek van jou hoor? Gee …
Lukas 15
1 En al die tollenaars en sondaars het die gewoonte gehad om na Hom te kom en na Hom te luister. 2 En die Fariseërs en die skrifgeleerdes het baie gemurmureer en gesê: Hierdie man ontvang sondaars en eet saam met hulle. 3 Toe vertel Hy aan hulle hierdie gelykenis …
Lukas 13
1 En in dieselfde tyd was daar mense teenwoordig wat Hom berig gebring het van die Galil,ërs wie se bloed Pilatus met hulle offers gemeng het. 2 En Jesus antwoord en sê vir hulle: Dink julle dat hierdie Galil,ërs groter sondaars was as al die Galil,ërs, omdat hulle sulke dinge …
Lukas 12
1 Toe duisende van die skare ondertussen saamkom, sodat hulle mekaar vertrap het, begin Hy aan sy dissipels te sê: Pas veral op vir die suurdeeg van die Fariseërs, dit is geveinsdheid. 2 En daar is niks bedek wat nie geopenbaar sal word nie, en verborge wat nie bekend sal …