1 Toe begin Hy deur gelykenisse vir hulle te sê: ‘n Man het ‘n wingerd geplant en ‘n heining daarom gesit en ‘n parskuip gegrawe en ‘n wagtoring gebou, en hy het dit aan landbouers verhuur en op reis gegaan. 2 En op die regte tyd het hy ‘n dienskneg …
Markus 7
1 En die Fariseërs en sommige van die skrifgeleerdes wat van Jerusalem gekom het, het by Hom saamgekom; 2 en toe hulle sommige van sy dissipels met onrein, dit is met ongewaste, hande sien brood eet, het hulle dit afgekeur. 3 Want die Fariseërs en al die Jode eet nie …