1 En op die tweede eerste sabbat het Hy deur die gesaaides geloop, en sy dissipels het die are gepluk en met hulle hande uitgevrywe en geëet. 2 Toe sê sommige van die Fariseërs vir hulle: Waarom doen julle wat nie geoorloof is om op die sabbat te doen nie? …
Lukas 3
1 En in die vyftiende jaar van die regering van keiser Tib,rius, toe Pontius Pilatus goewerneur was van Judia en Herodes viervors van Galil,a, en Filippus, sy broer, viervors van Itur,a en die land Trachon¡tus, en Lis nias viervors van Abil,ne, 2 tydens die hoëpriesterskap van Annas en K jafas, …
Lukas 2
1 En in daardie dae het daar ‘n bevel uitgegaan van keiser Augustus dat die hele wêreld ingeskryf moes word. 2 Hierdie eerste inskrywing het plaasgevind toe Cir,nius goewerneur van S¡rië was. 3 En almal het gegaan om ingeskryf te word, elkeen na sy eie stad. 4 En Josef het …
Lukas 1
1 Aangesien baie onderneem het om ‘n verhaal op te stel oor die dinge wat onder ons al vervul is, 2 soos hulle wat van die begin af ooggetuies en dienaars van die Woord was, dit aan ons oorgelewer het, 3 het ek ook dit goedgedink, hooggeagte Theofilus, nadat ek …
Markus 15
1 En dadelik, vroeg in die môre , het die owerpriesters saam met die ouderlinge en skrifgeleerdes en die hele Raad ‘n besluit geneem; en nadat hulle Jesus geboei het, het hulle Hom weggelei en aan Pilatus oorgelewer. 2 En Pilatus het Hom gevra: Is U die Koning van die …