Sakarja 8

1 En die woord van die HERE van die leërskare het gekom en gesê: 2 So spreek die HERE van die leërskare: Ek ywer oor Sion met ‘n groot ywer, ja, Ek ywer met groot grimmigheid daarvoor. 3 So sê die HERE: Ek keer terug na Sion en sal midde-in …

Sakarja 7

1 En in die vierde jaar van koning Dar¡us het die woord van die HERE tot Sagar¡a gekom, op die vierde dag van die negende maand, in die maand Kislew. 2 Bet-el het toe Sar,ser en Regem-Meleg met sy manne gestuur om die aangesig van die HERE om genade te …

Sakarja 6

1 En ek het weer my oë opgeslaan en gekyk — daar was vier strydwaens wat tussen die twee berge uit te voorskyn kom, en die berge was berge van koper. 2 Voor die eerste wa was bruin perde, en voor die tweede wa swart perde, 3 en voor die …

Sakarja 5

1 En ek het my oë weer opgeslaan en gekyk — daar was ‘n vlieënde boekrol. 2 En hy het vir my gesê: Wat sien jy? Toe antwoord ek: Ek sien ‘n vlieënde boekrol, sy lengte is twintig el en sy breedte tien el. 3 Daarop sê hy vir my: …

Sakarja 4

1 En die engel wat met my gespreek het, het teruggekom en my gewek soos ‘n man wat uit die slaap opgewek word. 2 En hy het vir my gesê: Wat sien jy? Toe antwoord ek: Ek sien daar ‘n kandelaar, heeltemal van goud, en sy oliekan bo-oor hom en …

Sakarja 3

1 Daarna het Hy my Josua, die hoëpriester, laat sien, terwyl hy voor die Engel van die HERE staan, en die Satan aan sy regterhand staan om hom aan te klae. 2 Toe sê die HERE aan die Satan: Mag die HERE jou bestraf, o Satan! Ja, mag die HERE, …

Sakarja 2

1 En ek het my oë opgehef en gekyk — daar was ‘n man met ‘n meetsnoer in sy hand. 2 Toe sê ek: Waar gaan u heen? En hy antwoord my: Om Jerusalem te meet, om te sien wat sy breedte en wat sy lengte is. 3 En meteens …

Sakarja 1

1 In die agtste maand, in die tweede jaar van Dar¡us, het die woord van die HERE gekom tot Sagar¡a, die seun van Ber,gja, die seun van Iddo, die profeet, en gesê: 2 Die HERE was baie vertoornd op julle vaders. 3 So moet jy dan aan hulle sê: So …

Haggaï 2

1 Op die een en twintigste dag van die sewende maand het die woord van die HERE deur die diens van die profeet Haggai gekom en gesê: 2 Spreek tog met Serubb bel, die seun van Se ltiël, die goewerneur van Juda, en met Josua, die seun van Josadak, die …

Haggaï 1

1 In die tweede jaar van koning Dar¡us, op die eerste dag van die sesde maand, het die woord van die HERE deur die diens van die profeet Haggai gekom tot Serubb bel, die seun van Se ltiël, die goewerneur van Juda, en tot Josua, die seun van Josadak, die …