Sefanja 3

1 Wee die opstandige en die besoedelde, die verdrukkende stad. 2 Dit luister na geen stem nie, dit neem geen tugtiging aan nie; op die HERE vertrou dit nie, tot sy God kom dit nie nader nie. 3 Sy vorste binne-in hom is brullende leeus; sy regters is aandwolwe wat …

Sefanja 2

1 Kom tot julleself, ja, kom tot inkeer, o nasie wat nie skaam word nie! 2 Voordat die besluit baar — soos kaf gaan die dag verby — voordat daar oor julle kom die toorngloed van die HERE, voordat oor julle kom die dag van die toorn van die HERE. …

Sefanja 1

1 Die woord van die HERE wat gekom het tot Sef nja, die seun van Kusi, die seun van Ged lja, die seun van Am rja, die seun van Hisk¡a, in die dae van Jos¡a, die seun van Amon, koning van Juda. 2 Saamskraap, wegraap sal Ek alles van die …

Habakuk 3

1 ‘n Gebed van H bakuk, die profeet, op die wysie van Sjigjonot. 2 HERE, ek het die tyding aangaande U verneem, ek het gevrees! HERE, roep u werk in die lewe in die midde van die jare; in die midde van die jare laat dit bekend word. In toorn, …

Habakuk 2

1 Op my wagtoring wil ek gaan staan en op ‘n skansmuur my stel, en ek wil speur om te sien wat Hy in my sal spreek, en wat ek op my klagte moet antwoord. 2 Toe antwoord die HERE my en sê: Skryf die gesig op en graveer dit …

Habakuk 1

1 Die Godspraak wat H bakuk, die profeet, gesien het. 2 Hoe lank, o HERE, roep ek om hulp, maar U hoor nie; skreeu ek tot U: Geweld! — maar U help nie? 3 Waarom laat U my onreg sien en aanskou U die moeite! Ja, verwoesting en geweld is …

Nahum 3

1 Wee die bloedstad wat louter bedrog, vol geweld is, terwyl rowery nie ophou nie! 2 Hoor, die sweep! En hoor, die gedreun van wiele! En perde wat jaag, en waens wat stamp! 3 Ruiters op ‘n galop en geglinster van swaarde en geblits van spiese! En ‘n menigte wat …

Nahum 2

1 ‘n Verwoester trek teen jou op; bewaak die vesting, kyk uit langs die weg, versterk die lendene, versterk jou met alle mag! 2 Want die HERE herstel die heerlikheid van Jakob net soos die heerlikheid van Israel; want plunderaars het hulle geplunder en hulle wingerdlote verniel. 3 Die skild …

Nahum 1

1 Godspraak oor Ninev,. Die boek van die gesig van Nahum, die lkosiet. 2 ‘n Jaloerse God en ‘n wreker is die HERE, ‘n wreker is die HERE, en vol grimmigheid; ‘n wreker is die HERE vir sy teëstanders, en Hy behou die toorn teen sy vyande. 3 Die HERE …

Miga 7

1 Wee my, want ek het geword soos n die insameling van somervrugte, soos die natrossies van die wynoes: geen tros om te eet nie, my siel begeer vroeë vye. 2 Die vrome het verdwyn uit die land, en daar is geen opregte meer onder die mense nie; hulle loer …