1 Want kyk, in die dae en in die tyd wanneer Ek die lot van Juda en Jerusalem verander, 2 sal Ek al die nasies versamel en hulle na die dal van Josafat laat aftrek, om daar met hulle ‘n strafgerig te hou ter wille van my volk en my …
Hosea 14
1 Samar¡a sal daarvoor boet, omdat hy weerspannig was teen sy God; hulle sal val deur die swaard, hulle kinders sal verpletter en hulle swanger vroue oopgesny word. 2 Bekeer jou, Israel, tot die HERE jou God, want jy het gestruikel deur jou ongeregtigheid. 3 Neem woorde met julle, en …
Hosea 13
1 As Efraim net gespreek het, was daar siddering; hoog het hy gestaan in Israel. Maar hy het hom skuldig gemaak deur die Ba„l en gesterwe. 2 En nou gaan hulle voort om te sondig en het vir hulle ‘n gegote beeld van hulle silwer gemaak, afgode volgens hulle insig, …
Hosea 12
1 Efraim het My omsingel met leuens, en die huis van Israel met bedrog; terwyl Juda nog altyd bandeloos is teenoor God, ja, teenoor die Allerheiligste, die Getroue. 2 Efraim hou hom besig met wind, en hy agtervolg die oostewind; die hele dag vermeerder hy leuens en geweld, en hulle …
Hosea 10
1 Israel was ‘n weelderig uitbottende wynstok wat sy vrug voortgebring het; hoe meer vrug hy gedra het, des te meer altare het hy gebou; hoe beter dit met sy land gesteld was, des te beter het hy die klippilare gemaak. 2 Vals is hulle hart; nou sal hulle daarvoor …