1 Die gesig van Obadja. So sê die Here HERE aangaande Edom: Ons het ‘n tyding van die HERE gehoor, en ‘n boodskapper is uitgestuur onder die nasies om te sê: Staan op, en laat ons klaarmaak om teen hom te veg! 2 Kyk, Ek het jou klein gemaak onder …
Amos 4
1 Hoor hierdie woord, koeie van Basan, wat op die gebergte van Samar¡a is! Wat die armes verdruk, die behoeftiges hard behandel; wat aan hulle here sê: Bring aan en laat ons drink! 2 Die Here HERE het gesweer by sy heiligheid: Kyk, daar sal dae oor julle kom dat …