1 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: 2 Maar jy, mensekind, hef ‘n klaaglied oor Tirus aan, 3 en sê aan Tirus, wat woon by die ingange van die see, wat handel drywe met die volke na baie kuslande toe: So spreek die Here …
Esegiel 26
1 En in die elfde jaar, op die eerste van die maand, het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, omdat Tirus oor Jerusalem geroep het: Ha, ha! die poort van die volke is gebreek, dit is na my toe gedraai; ,k sal vol word, …
Esegiel 25
1 En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, rig jou aangesig teen die kinders van Ammon, en profeteer teen hulle. 3 En sê aan die kinders van Ammon: Hoor die woord van die Here HERE. So spreek die Here HERE: Omdat jy ha, …
Esegiel 24
1 En in die negende jaar, in die tiende maand, op die tiende van die maand, het die woord van HERE tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, skrywe vir jou die naam van die dag, van hierdie selfde dag, op. Die koning van Babel het hom hierdie selfde dag …
Esegiel 23
1 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, daar was twee vroue, dogters van een moeder. 3 En hulle het in Egipte gehoereer; in hul jeug het hulle gehoereer; daar is hul borste betas, en daar is hul maagdelike boesem gedruk. 4 En …
Esegiel 22
1 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: 2 En jy, mensekind, wil jy oordeel, wil jy oordeel die bloedstad? Maak hom dan al sy gruwels bekend 3 en sê: So spreek die Here HERE: Stad wat daarbinne bloed vergiet, dat sy tyd kan kom, …
Esegiel 21
1 En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, rig jou aangesig teen Jerusalem en laat jou rede druppel teen die heiligdomme en profeteer teen die land van Israel; 3 en sê aan die land van Israel: So spreek die HERE: Kyk, Ek het …
Esegiel 20
1 En in die sewende jaar, in die vyfde maand, op die tiende van die maand, het daar manne uit die oudstes van Israel gekom om die HERE te raadpleeg; en hulle het voor my gaan sit. 2 Toe het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: …
Esegiel 19
1 Verder, hef jy ‘n klaaglied aan oor die vorste van Israel, 2 en sê: Wat was jou moeder? ‘n Leeuin: tussen die leeus het sy gelê, onder die jong leeus het sy haar kleintjies grootgemaak. 3 En sy het een van haar kleintjies opgekweek, ‘n jong leeu het hy …
Esegiel 18
1 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: 2 Wat is dit met julle dat julle hierdie spreekwoord gebruik aangaande die land van Israel, naamlik: Die vaders het groen druiwe geëet, en die tande van die kinders het stomp geword? 3 So waar as Ek …