Esegiel 17

1 En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, gee ‘n raaisel op aan die huis van Israel en dra ‘n gelykenis voor 3 en sê: So spreek die Here HERE: Die groot arend met groot vleuels, met lang vlerke, vol vere wat veelkleurig …

Esegiel 16

1 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, maak aan Jerusalem sy gruwels bekend 3 en sê: So spreek die Here HERE tot Jerusalem: Jou afkoms en jou geboorte is uit die land van die Kana„niete; jou vader was ‘n Amoriet en jou …

Esegiel 15

1 En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, wat is die hout van die wingerdstok meer as al die hout — die wingerdrank wat onder die hout van die bos is? 3 Word daar hout van geneem om vir ‘n stuk werk te …

Esegiel 14

1 Daarop het manne uit die oudstes van Israel na my gekom en voor my gaan sit. 2 Toe het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: 3 Mensekind, hierdie manne het hulle drekgode in hulle hart opgeneem en die struikelblok tot hulle ongeregtigheid voor hulle aangesig …

Esegiel 13

1 En die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, profeteer teen die profete van Israel wat profeteer, en sê aan die wat profete uit hulle eie hart is: Hoor die woord van die HERE! 3 So spreek die Here HERE: Wee die dwase profete …

Esegiel 12

1 Verder het die woord van die HERE tot my gekom en gesê: 2 Mensekind, jy woon onder mense van die wederstrewige huis, wat oë het om te sien, maar nie sien nie; ore het om te hoor, maar nie hoor nie, want hulle is ‘n wederstrewige huis. 3 Maar …

Esegiel 11

1 En die Gees het my opgehef en my gebring na die Oostelike Poort van die huis van die HERE wat na die ooste kyk; en kyk, by die ingang van die poort was daar vyf en twintig man, en onder hulle het ek gesien Ja„sanja, die seun van Assur, …

Esegiel 10

1 Daarna het ek gekyk — en daar was op die uitspansel, oor die hoof van die g,rubs, iets soos ‘n saffiersteen; iets wat soos die gestalte van ‘n troon gelyk het, het oor hulle sigbaar geword. 2 En Hy het die man aangespreek wat met linne bekleed was, en …

Esegiel 9

1 Daarna het Hy hardop voor my ore geroep en gesê: Kom nader, geregsdienaars van die stad, en elkeen met sy verwoestende wapen in sy hand. 2 En kyk, ses manne kom met die pad van die Boonste Poort wat na die noorde toe lê, en elkeen met sy wapen …

Esegiel 8

1 En in die sesde jaar, in die sesde maand, op die vyfde van die maand, terwyl ek in my huis sit en die oudstes van Juda voor my sit, het die hand van die Here HERE daar op my geval. 2 Ek kyk toe — en daar was ‘n …