1 Die woord wat tot Jeremia gekom het aan al die Jode wat in Egipteland woonagtig was, wat in Migdol en in Tagp nhes en in Nof en in die land Patros gewoon het: 2 So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Julle het self gesien …
Jeremia 43
1 En toe Jeremia geëindig het om die hele volk toe te spreek met al die woorde van die HERE hulle God, waarmee die HERE hulle God hom na hulle gestuur het, naamlik al hierdie woorde, 2 het As rja, die seun van Hos ja, en Johanan, die seun van …
Jeremia 42
1 Toe het al die owerstes van die leërs aangekom, naamlik Johanan, die seun van Kar,ag, en As rja, die seun van Hos ja, en die hele volk, klein en groot, 2 en aan die profeet Jeremia gesê: Laat ons smeking tog voor u kom en bid tot die HERE …
Jeremia 41
1 Maar in die sewende maand het Ismael, die seun van Net nja, die seun van Elis ma, uit die koninklike geslag en uit die owerstes van die koning, en tien man saam met hom by Ged lja, die seun van Ah¡kam, gekom in Mispa; en hulle het daar saam …
Jeremia 40
1 Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het, nadat Nebusar dan, die owerste van die lyfwag, hom vrygelaat het uit Rama deur hom te laat haal, terwyl hy met kettings geboei was onder al die gevangenes van Jerusalem en Juda wat in ballingskap weggevoer sou word na …
Jeremia 39
1 in die negende jaar van Sedek¡a, die koning van Juda, in die tiende maand, het Nebukadr,sar, die koning van Babel, met sy hele leër na Jerusalem gekom en hulle het dit beleër; 2 in die elfde jaar van Sedek¡a, in die vierde maand, op die negende van die maand, …
Jeremia 38
1 Toe Sef tja, die seun van Mattan, en Ged lja, die seun van Pashur, en Jugal, die seun van Sel,mja, en Pashur, die seun van Malk¡a, die woorde hoor waarmee Jeremia die hele volk bly toespreek het, naamlik: 2 So spreek die HERE: Wie in hierdie stad bly, sal …
Jeremia 37
1 En Sedek¡a, die seun van Jos¡a, wat Nebukadr,sar, die koning van Babel, koning gemaak het in die land Juda, het as koning geregeer in die plek van Gonja, die seun van Jojakim. 2 Maar hy het nie geluister, hy en sy dienaars en die volk van die land, na …
Jeremia 36
1 En in die vierde jaar van Jojakim, die seun van Jos¡a, die koning van Juda, het van die HERE hierdie woord tot Jeremia gekom: 2 Neem vir jou ‘n boekrol en skrywe daarop al die woorde wat Ek met jou gespreek het oor Israel en Juda en oor al …
Jeremia 35
1 Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het in die dae van Jojakim, die seun van Jos¡a, die koning van Juda: 2 Gaan na die huis van die Regabiete en spreek met hulle en bring hulle in die huis van die HERE, in een van die kamers …