1 Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het — toe Nebukadn,sar, die koning van Babel, en sy hele leër en al die koninkryke van die land van sy heerskappy en al die volke teen Jerusalem en al die stede daarvan oorlog gevoer het — 2 so sê …
Jeremia 33
1 Verder het die woord van die HERE vir die tweede keer tot Jeremia gekom, terwyl hy nog opgesluit was in die voorhof van bewaking, en gesê: 2 So spreek die HERE wat dit doen, die HERE wat dit formeer om dit te bevestig, HERE is sy Naam: 3 Roep …
Jeremia 32
1 Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het in die tiende jaar van Sedek¡a, die koning van Juda — hierdie jaar was die agttiende jaar van Nebukadr,sar. 3 waar Sedek¡a die koning van Juda, hom opgesluit het, met die woorde: Waarom profeteer jy en sê: So spreek …
Jeremia 31
1 In die tyd, spreek die HERE, sal Ek vir al die geslagte van Israel ‘n God wees, en hulle sal vir My ‘n volk wees. 2 So sê die HERE: Die volk van diegene wat van die swaard vrygeraak het, het genade gevind in die woestyn, op weg om …
Jeremia 30
1 Die woord wat van die HERE tot Jeremia gekom het. 2 So spreek die HERE, die God van Israel: Skryf vir jou in ‘n boek al die woorde wat Ek met jou gespreek het; 3 want kyk, daar kom dae, spreek die HERE, dat Ek die lot van my …
Jeremia 29
1 En dit is die woorde van die brief wat die profeet Jeremia uit Jerusalem gestuur het na die nog lewende oudstes van die ballinge en na die priesters en die profete en na die hele volk wat Nebukadn,sar uit Jerusalem in ballingskap weggevoer het na Babel toe — 2 …
Jeremia 28
1 En in die jaar, in die begin van die regering van Sedek¡a, die koning van Juda, in die vierde jaar, in die vyfde maand, het Han nja, die seun van Assur, die profeet, wat uit G¡beon afkomstig was, met my gespreek in die huis van die HERE in teenwoordigheid …
Jeremia 27
1 In die begin van die regering van Sedek¡a, die seun van Jos¡a, koning van Juda, het van die HERE hierdie woord tot Jeremia gekom: 2 So het die HERE vir my gesê: Maak vir jou stroppe en jukke, en sit dit op jou nek; 3 en stuur dit na …
Jeremia 26
1 In die begin van die regering van Jojakim, die seun van Jos¡a, die koning van Juda, het hierdie woord van die HERE gekom: 2 So sê die HERE: Gaan staan in die voorhof van die huis van die HERE, en spreek tot al die stede van Juda wat kom …
Jeremia 25
1 Die woord wat tot Jeremia gekom het aangaande die hele volk van Juda, in die vierde jaar van Jojakim, die seun van Jos¡a, die koning van Juda — dit was die eerste jaar van Nebukadr,sar, die koning van Babel — 2 waarmee die profeet Jeremia die hele volk van …