Jesaja 20

1 In die jaar toe die tartan na Asdod gekom het, toe Sargon, die koning van Assirië, hom gestuur het, en hy teen Asdod geveg en dit ingeneem het; 2 in die tyd het die HERE deur die diens van Jesaja, die seun van Amos, gespreek en gesê: Gaan gord …

Jesaja 19

1 Godspraak oor Egipte. Kyk, die HERE ry op ‘n vinnige wolk en kom na Egipte toe; en die afgode van Egipte wankel voor sy aangesig, en die hart van Egipte smelt in sy binneste. 2 En Ek sal Egipte teen Egipte ophits, sodat hulle sal veg, elkeen teen sy …

Jesaja 18

1 Wee die land van vlerkgegons wat anderkant die riviere van Kus lê; 2 wat boodskappers stuur oor die groot water en in skuite van biesies oor die waters! Gaan weg, vinnige boodskappers, na die hoog uitgegroeide nasie met die blink vel, na die wyd en syd gevreesde volk, die …

Jesaja 17

1 Godspraak oor Damaskus. Kyk, Damaskus word weggeneem, sodat dit geen stad meer is nie, maar dit sal ‘n vervalle puinhoop word. 2 Die stede Aroër sal verlate wees; vir die troppe vee sal hulle wees wat daar sal lê sonder dat iemand hulle skrikmaak. 3 En die vesting sal …

Jesaja 16

1 Stuur die lammers van die regeerder van die land uit die rotsstreek weg na die woestyn, na die berg van die dogter van Sion. 2 En soos voëls wat vlug, ‘n nes wat verjaag is, sal die dogters van Moab wees by die driwwe van die Arnon. 3 Gee …

Jesaja 15

1 Godspraak oor Moab. Waarlik, in die nag is Ar-Moab verwoes, vernietig! Waarlik, in die nag is Kir-Moab verwoes, vernietig! 2 Hulle gaan op na die tempel, en Dibon na die hoogtes om te ween; Moab huil op Nebo en in Med,ba; op al hulle hoofde is ‘n kaalte, elke …

Jesaja 14

1 Want die HERE sal Hom oor Jakob ontferm, en Hy sal Israel nog verkies en hulle in hul land laat vestig; en die vreemdeling sal hom by hulle voeg, en hulle sal hul aansluit by die huis van Jakob. 2 En die volke sal hulle neem en op hul …

Jesaja 13

1 Godspraak oor Babel wat Jesaja, die seun van Amos, gesien het. 2 Hef op ‘n banier op ‘n kaal berg; roep hulle hardop toe, wink met die hand, dat hulle kan intrek deur die poorte van die edeles. 3 Ek self het my geheiligdes ontbied; ook het Ek my …

Jesaja 12

1 En in die dag sal jy sê: Ek dank U, HERE, dat U toornig op my gewees het; u toorn is afgewend, en U het my vertroos. 2 Ja, God is my heil, ek sal vertrou en nie vrees nie; want die HERE HERE is my krag en my …

Jesaja 11

1 Maar daar sal ‘n takkie uitspruit uit die stomp van Isai, en ‘n loot uit sy wortels sal vrugte dra; 2 en op Hom sal die Gees van die HERE rus, die Gees van wysheid en verstand, die Gees van raad en sterkte, die Gees van kennis en van …