Jesaja 10

1 Wee hulle wat heillose insettinge tot wet maak, en die skrywers wat moeite ywerig voorskrywe, 2 om die armes van die gereg weg te stoot en om die ellendiges onder my volk van die reg te beroof, sodat die weduwees hulle buit kan word en hulle die wese kan …

Jesaja 9

1 Die volk wat in duisternis wandel, het ‘n groot lig gesien; die wat woon in die land van die doodskaduwee, oor hulle het ‘n lig geskyn. 2 U het die nasie vermenigvuldig, hulle vreugde groot gemaak; hulle is vrolik voor u aangesig soos iemand vrolik is in die oestyd, …

Jesaja 8

1 Verder het die HERE aan my gesê: Neem vir jou ‘n groot tafel en skrywe daarop met ‘n mensegriffel: Netnou is daar buit, gou is daar roof; 2 en Ek wil vir My vertroubare getuies neem: Ur¡a, die priester, en Sagar¡a, die seun van Jeber,gja. 3 En ek het …

Jesaja 7

1 En in die dae van Agas, die seun van Jotam, die seun van Uss¡a, die koning van Juda, het Resin, die koning van Aram, met Peka, die seun van Rem lia, die koning van Israel, opgetrek na Jerusalem om daarteen oorlog te voer; maar hy kon nie daarteen veg …

Jesaja 6

1 In die sterfjaar van koning Uss¡a het ek die Here sien sit op ‘n hoë en verhewe troon, terwyl sy some die tempel gevul het. 2 Serafs het bo Hom gestaan; elkeen het ses vlerke gehad: met twee het hy sy aangesig bedek, en met twee het hy sy …

Jesaja 5

1 Laat my tog sing van my Beminde; ‘n lied van my Beminde oor sy wingerd! My Beminde het ‘n wingerd op ‘n vrugbare heuwel. 2 En Hy het dit omgespit en die klippe daar uitgehaal en dit beplant met edel wingerdstokke; en Hy het ‘n toring daar binne-in gebou …

Jesaja 4

1 En in die dag sal sewe vroue een man aangryp en sê: Ons eie brood sal ons eet en ons eie kleed aantrek; laat net jou naam oor ons genoem word, neem ons smaadheid weg. 2 In die dag sal die Spruit van die HERE wees tot sieraad en …

Jesaja 3

1 Want kyk, die Here HERE van die leërskare sal uit Jerusalem en uit Juda wegneem die stut en die steun, elke stut van brood en elke stut van water, 2 die held en die krygsman, die regter en die profeet en die waarsêer en die oudste; 3 die owerste …

Jesaja 2

1 Die woord wat Jesaja, die seun van Amos, gesien het met betrekking tot Juda en Jerusalem. 2 En aan die einde van die dae sal die berg van die huis van die HERE vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels, en al die …

Jesaja 1

1 Die gesig van Jesaja, die seun van Amos, wat hy gesien het met betrekking tot Juda en Jerusalem, in die dae van Uss¡a, Jotam, Agas en Hisk¡a, die konings van Juda. 2 Hoor, o hemele, en luister, o aarde, want die HERE spreek: Ek het kinders grootgemaak en verhoog, …