Spreuke 21

1 Die koning se hart is in die hand van die HERE soos waterstrome: Hy lei dit waarheen Hy wil. 2 Elke weg van ‘n mens is reg in sy oë, maar die HERE toets die harte. 3 Om geregtigheid en reg te doen, is vir die HERE verkiesliker as …

Spreuke 20

1 Die wyn is ‘n spotter, en sterk drank ‘n lawaaimaker; en elkeen wat daardeur bedwelmd raak, is nie wys nie. 2 Die dreiging van die koning is soos die gebrom van ‘n jong leeu; wie hom vertoorn, verbeur sy lewe. 3 Dit is ‘n eer vir ‘n man om …

Spreuke 19

1 ‘n Arme wat in sy regskapenheid wandel, is beter as ‘n verkeerde van lippe en daarby ‘n dwaas. 2 Selfs ywer is sonder kennis nie goed nie; en hy wat haastig is met die voete, trap mis. 3 ‘n Mens se sotheid bederwe sy weg, maar sy hart is …

Spreuke 18

1 Hy wat hom afskei, soek sy eie begeerte; hy bestry alles wat waarlik tot voordeel strek. 2 Die dwaas het geen behae in verstandigheid nie, maar net daarin dat sy hart openbaar word. 3 As die goddelose kom, kom ook veragting; en saam met die skande, versmading. 4 Die …

Spreuke 17

1 Beter is ‘n stuk droë brood en rus daarby as ‘n huis vol offermaaltye met getwis. 2 ‘n Verstandige dienaar sal heers oor ‘n seun wat skande maak, en onder die broers sal hy die erfenis verdeel. 3 Die smeltkroes is vir die silwer en die oond vir die …

Spreuke 16

1 Die planne van die hart is van die mens, maar die antwoord van die tong kom van die HERE. 2 Al die weë van ‘n man is suiwer in sy oë, maar die HERE toets die geeste. 3 Laat jou werke aan die HERE oor, dan sal jou planne …

Spreuke 15

1 ‘n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar ‘n krenkende woord laat die toorn opkom. 2 Die tong van die wyse getuig van grondige kennis, maar die mond van die dwase laat sotheid uitborrel. 3 Op elke plek is die oë van die HERE, en hulle beskou opmerksaam die …

Spreuke 14

1 Die wysheid van die vroue bou die huis, maar die sotheid breek dit met eie hande af. 2 Wie in sy opregtheid wandel, vrees die HERE; maar hy wat verkeerd is in sy weë, verag Hom. 3 In die mond van die sot is ‘n roede vir sy trots, …

Spreuke 13

1 ‘n Wyse seun luister na die tug van die vader, maar ‘n spotter hoor nie na berisping nie. 2 Van die vrug van iemand se mond eet hy die goeie, maar die begeerte van die ontroues is ‘n daad van geweld. 3 Wie sy mond bewaak, bewaar sy lewe; …

Spreuke 12

1 Een wat die tug liefhet, het kennis lief; maar wie die teregwysing haat, is dom. 2 Die goeie verkry ‘n welbehae van die HERE, maar Hy veroordeel ‘n slinkse man. 3 Geen mens kan deur goddeloosheid bestaan nie, maar die wortel van die regverdiges wankel nie. 4 ‘n Deugsame …