1 ‘n Valse weegskaal is vir die HERE ‘n gruwel, maar in ‘n volle gewig het Hy behae. 2 Kom die vermetelheid, dan kom die skande, maar by die beskeidenes is wysheid. 3 Die regskapenheid van die opregtes is vir hulle ‘n leier, maar die valsheid van die ontroues vernietig …
Spreuke 10
1 Die spreuke van Salomo. ‘n Wyse seun verbly die vader, maar ‘n dwase seun is ‘n bekommernis vir sy moeder. 2 Skatte deur goddeloosheid verwerf, bring geen voordeel nie, maar geregtigheid red van die dood. 3 Die HERE laat die regverdige nie honger ly nie, maar die begeerlikheid van …
Spreuke 9
1 Die Wysheid het haar huis gebou, haar sewe pilare uitgekap, 2 haar slagvee geslag, haar wyn gemeng, ook haar tafel gedek. 3 Sy het haar diensmeisies uitgestuur, sy nooi uit op die hange van die stadshoogtes: 4 Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen, wie verstandeloos is, vir hom …