Ps151 141

1 ‘n Psalm van Dawid. HERE, ek roep U aan; kom tog gou na my toe; luister na my stem as ek U aanroep. 2 Laat my gebed soos reukwerk voor u aangesig staan, die opheffing van my hande soos die aandoffer. 3 HERE, stel ‘n wag voor my mond, …

Ps151 140

1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. 2 Red my, HERE, van die kwaaddoeners, bewaar my vir die manne van geweld; 3 wat slegte dinge in die hart bedink, wat elke dag stryd verwek. 4 Hulle maak hul tong skerp soos ‘n slang; gif van ‘n adder is onder …

Ps151 139

1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. HERE, U deurgrond en ken my. 2 U ken my sit en my opstaan; U verstaan van ver my gedagte. 3 U deurvors my gaan en my lê, en U is met al my weë goed bekend. 4 Want daar is nog …

Ps151 138

1 ‘n Psalm van Dawid. Ek sal U loof met my hele hart; in die teenwoordigheid van die gode sal ek psalmsing tot u eer. 2 Ek sal my neerbuig na u heilige paleis en u Naam loof, om u goedertierenheid en om u trou ontwil; want U het vanweë …

Ps151 137

1 By die riviere van Babel, daar het ons gesit, ook geween as ons aan Sion dink. 2 Aan die wilgerbome wat daarin is, het ons ons siters opgehang. 3 Want daar het hulle wat ons as gevangenes weggevoer het, van ons die woorde van ‘n lied gevra en hulle …

Ps151 136

1 Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 2 Loof die God van die gode, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid. 3 Loof die Here der here, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid — 4 Hy wat alleen groot wonders doen, …

Ps151 135

1 Halleluja! Prys die Naam van die HERE! Prys, o knegte van die HERE, 2 wat staan in die huis van die HERE, in die voorhowe van die huis van onse God! 3 Loof die HERE, want die HERE is goed; psalmsing tot eer van sy Naam, want die is …

Ps151 134

1 ‘n Bedevaartslied. Kom, loof die HERE, o alle knegte van die HERE wat snags in die huis van die HERE staan! 2 Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die HERE! 3 Mag die HERE jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het!

Ps151 133

1 ‘n Bedevaartslied. Van Dawid. Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon! 2 Dit is soos die kosbare olie op die hoof, wat afloop op die baard, die baard van A„ron, wat afloop op die soom van sy klere. 3 Dit is soos die dou …

Ps151 132

1 ‘n Bedevaartslied. o HERE, dink aan Dawid, aan al sy moeite; 2 dat hy aan die HERE gesweer het, hierdie gelofte gedoen het aan die Magtige van Jakob: 3 Sekerlik sal ek nie ingaan in die tent van my woning of klim op die bed wat vir my gesprei …