Ps151 131

1 ‘n Bedevaartslied. Van Dawid. o HERE, my hart is nie hoog en my oë nie trots nie; ook wandel ek nie in dinge wat vir my te groot en te wonderbaar is nie. 2 Waarlik, ek het my siel tot bedaring gebring en stilgemaak; soos ‘n gespeende kind by …

Ps151 130

1 ‘n Bedevaartslied. Uit die dieptes roep ek U aan, o HERE! 2 Here, hoor na my stem; laat u ore luister na die stem van my smekinge. 3 As U, HERE, die ongeregtighede in gedagtenis hou, Here, wie sal bestaan? 4 Maar by U is vergewing, dat U gevrees …

Ps151 129

1 ‘n Bedevaartslied. Alreeds te veel het hulle my as vyand behandel van my jeug af — laat Israel dit sê — 2 alreeds te veel het hulle my as vyand behandel van my jeug af; tog het hulle my nie oorwin nie. 3 Ploeërs het op my rug geploeg; …

Ps151 128

1 ‘n Bedevaartslied. Welgeluksalig is elkeen wat die HERE vrees, wat in sy weë wandel! 2 Die opbrings van jou hande sal jy sekerlik eet; gelukkig is jy, en dit gaan met jou goed! 3 Jou vrou is soos ‘n vrugbare wingerdstok binne-in jou huis; jou kinders soos olyfboompies rondom …

Ps151 127

1 ‘n Bedevaartslied. Van Salomo. As die HERE die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die HERE die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter. 2 Tevergeefs dat julle vroeg opstaan, laat opbly, brood van smarte eet — net so goed gee Hy dit …

Ps151 126

1 ‘n Bedevaartslied. Toe die HERE die lot van Sion verander het, was ons soos die wat droom. 2 Toe is ons mond gevul met gelag en ons tong met gejubel; toe het hulle onder die heidene gesê: Die HERE het groot dinge aan hierdie mense gedoen. 3 Die HERE …

Ps151 125

1 ‘n Bedevaartslied. Die wat op die HERE vertrou, is soos die berg Sion wat nie wankel nie, maar bly tot in ewigheid. 2 Rondom Jerusalem is berge; so is die HERE rondom sy volk van nou af tot in ewigheid. 3 Want die septer van goddeloosheid sal nie rus …

Ps151 124

1 ‘n Bedevaartslied. Van Dawid. As die HERE nie vir ons was nie — laat Israel dit sê — 2 as die HERE nie vir ons was toe die mense teen ons opgestaan het nie, 3 dan het hulle ons lewendig verslind toe hulle toorn teen ons ontvlam het; 4 …

Ps151 123

1 ‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op tot U wat in die hemel troon. 2 Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres — so is ons oë op die …

Ps151 122

1 ‘n Bedevaartslied. Van Dawid. Ek was bly toe hulle vir my gesê het: Laat ons na die huis van die HERE gaan! 2 Ons voete staan in jou poorte, o Jerusalem! 3 Jerusalem wat gebou is soos ‘n stad wat goed saamgevoeg is, 4 waarheen die stamme optrek, die …