1 Vir die musiekleier; op die wysie van: “Jedutun.” ‘n Psalm van Dawid. 2 Ja, my siel is stil tot God; van Hom is my heil. 3 Hy alleen is my rots en my heil, my rotsvesting; ek sal nie grootliks wankel nie. 4 Hoe lank sal julle aanstorm op …
Ps151 68
1 Vir die musiekleier. Van Dawid. ‘n Psalm. ‘n Lied. 2 God staan op, sy vyande raak verstrooid, en sy haters vlug voor sy aangesig weg! 3 Soos rook verdryf word, verdryf U hulle; soos was smelt voor die vuur, vergaan die goddelose voor die aangesig van God. 4 Maar …