1 ‘n Psalm van Dawid, by die gedenkoffer. 2 o HERE, straf my nie in u toorn nie en kasty my nie in u grimmigheid nie. 3 Want u pyle het in my ingedring, en u hand het op my neergedaal. 4 Daar is geen heel plek in my vlees …
1 Vir die musiekleier; vir Jedutun. ‘n Psalm van Dawid. 2 Ek het gesê: Ek wil my weë bewaar, sodat ek nie sondig met my tong nie; ek wil my mond in toom hou solank as die goddelose nog voor my is. 3 Ek was stom in stilte, ek het …
1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. 2 Ek het die HERE lank verwag, en Hy het Hom na my toe neergebuig en my hulpgeroep gehoor; 3 en Hy het my uit die kuil van vernietiging, uit die modderige slyk opgetrek en my voete op ‘n rots gestel; Hy …
1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. 2 Welgeluksalig is hy wat ag gee op die arme; die HERE sal hom red in die dag van onheil. 3 Die HERE sal hom bewaar en hom in die lewe hou; hy sal gelukkig gemaak word op die aarde. Ja, U …
1 Doen aan my reg, o God, en verdedig my regsaak teen ‘n onbarmhartige volk; red my van die man van bedrog en onreg! 2 Want U is die God van my toevlug; waarom verstoot U my dan? Waarom moet ek rondgaan in rougewaad deur die vyand se verdrukking? 3 …
1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. ‘n Onderwysing. 2 o God, met ons ore het ons dit gehoor, ons vaders het ons dit vertel: ‘n werk het U gedoen in hulle dae, in die dae van die voortyd. 3 U self het met u hand nasies verdrywe, …
1 Vir die musiekleier; op die wysie van: “Lelies.” Van die kinders van Korag. ‘n Onderwysing. ‘n Lied van die liefde. 2 My hart word bewoë deur goeie woorde; ek dra my gedigte voor aangaande ‘n Koning; my tong is die pen van ‘n vaardige skrywer. 3 U is veel …
1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. Met sopraanstemme. ‘n Lied. 2 God is vir ons ‘n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef. 3 Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in …
1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. ‘n Psalm. 2 Alle volke, klap met die hande; juig tot eer van God met ‘n stem van gejubel! 3 Want die HERE, die Allerhoogste, is gedug, ‘n groot Koning oor die hele aarde. 4 Hy bring volke onder ons en …
1 ‘n Lied. ‘n Psalm van die kinders van Korag. 2 Die HERE is groot en baie lofwaardig in die stad van onse God, sy heilige berg! 3 Skoon deur sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde is die berg Sion, aan die noordekant, die stad van die groot …