1 Vir die musiekleier. ‘n Onderwysing van die kinders van Korag. 2 Soos ‘n hert wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God! 3 My siel dors na God, na die lewende God; wanneer sal ek ingaan en voor die aangesig van God verskyn? 4 My …
Ps151 49
1 Vir die musiekleier. Van die kinders van Korag. ‘n Psalm. 2 Hoor dit, alle volke, luister, alle bewoners van die wêreld, 3 geringes sowel as aansienlikes, tesame ryk en arm! 4 My mond sal louter wysheid spreek, en die oordenking van my hart is net verstand. 5 Ek sal …