1 Waarom het die Almagtige vir Hom geen geregstye voorbehou nie, en sien die wat Hom ken, nie sy geregsdae nie? 2 Grenslyne verlê hulle; ‘n trop vee roof hulle en laat dit wei. 3 Die esel van die wese dryf hulle weg, die bees van die weduwee neem hulle …