1 Toe Mordegai verneem alles wat gebeur het, het Mordegai sy klere geskeur en ‘n roukleed aangetrek, en daar was as op sy hoof; en hy het uitgegaan dwarsdeur die stad en hardop en bitter geskreeu. 2 So het hy dan tot voor die poort van die koning gekom; want …
Esther 5
1 Op die derde dag het Ester haar koninklik aangetrek en gaan staan in die binneste voorhof van die paleis van die koning, teenoor die saal van die koning, terwyl die koning op sy koninklike troon sit in die koninklike saal, teenoor die ingang van die saal. 2 En net …
Esther 6
1 In dieselfde nag het die slaap van die koning gewyk, en hy het gesê dat hulle die gedenkskrif, die kronieke, moes bring. En toe dit die koning voorgelees word, 2 vind hulle daar beskrywe dat Mordegai openbaar gemaak het dat Bigt na en Teres, twee hofdienaars van die koning, …
Esther 8
1 Op dieselfde dag het koning Ahasv,ros aan koningin Ester die huis gegee van Haman, die teëstander van die Jode; en Mordegai het voor die koning gekom, want Ester het vertel wat hy van haar was. 2 En die koning het sy seëlring uitgetrek wat hy van Haman afgeneem het, …
Esther 10
1 Daarna het koning Ahasv,ros ‘n belasting op die land en op die kuslande van die see gelê. 2 En al die dade van sy mag en sterkte en die noukeurige berig oor die grootheid van Mordegai waartoe die koning hom verhoog het, is dit nie beskrywe in die kroniekboek …