1 Toe antwoord Âlifas, die Temaniet, en sê: 2 As ‘n mens dit met ‘n woord by jou waag, sal jy ontstemd wees? Maar woorde inhou — wie kan dit? 3 Kyk, jy het baie mense tereggewys en slap hande versterk. 4 Jou woorde het opgerig die wat struikel, en …