Hosea 12

1 Efraim het My omsingel met leuens, en die huis van Israel met bedrog; terwyl Juda nog altyd bandeloos is teenoor God, ja, teenoor die Allerheiligste, die Getroue. 2 Efraim hou hom besig met wind, en hy agtervolg die oostewind; die hele dag vermeerder hy leuens en geweld, en hulle …

Joël 3

1 Want kyk, in die dae en in die tyd wanneer Ek die lot van Juda en Jerusalem verander, 2 sal Ek al die nasies versamel en hulle na die dal van Josafat laat aftrek, om daar met hulle ‘n strafgerig te hou ter wille van my volk en my …

Amos 1

1 Die woorde van Amos, een van die skaapboere uit Tekoa, wat hy gesien het aangaande Israel in die dae van Uss¡a, koning van Juda, en in die dae van Jerobeam, die seun van Joas, koning van Israel, twee jaar voor die aardbewing. 2 En hy het gesê: Die HERE …

Amos 2

1 So sê die HERE: Oor drie oortredinge van Moab, ja, oor vier, sal Ek dit nie afwend nie; omdat hy die beendere van die koning van Edom tot kalk verbrand het. 2 Daarom sal Ek ‘n vuur slinger in Moab, en dit sal die paleise van K,rijot verteer; en …

Amos 4

1 Hoor hierdie woord, koeie van Basan, wat op die gebergte van Samar¡a is! Wat die armes verdruk, die behoeftiges hard behandel; wat aan hulle here sê: Bring aan en laat ons drink! 2 Die Here HERE het gesweer by sy heiligheid: Kyk, daar sal dae oor julle kom dat …

Amos 5

1 Hoor hierdie woord wat Ek oor julle as klaaglied aanhef, o huis van Israel! 2 Die jonkvrou van Israel het geval, sy sal nie weer opstaan nie; neergewerp lê sy op haar land, niemand rig haar op nie. 3 Want so sê die Here HERE: Die stad wat met …

Amos 6

1 Wee die gerustes in Sion en die sorgelose op die berg van Samar¡a, die vernames van die eerste onder die nasies, na wie die huis van Israel kom! 2 Trek deur na Kalne en kyk, gaan van daar na Hamat, die groot stad, en trek af na Gat van …

Amos 7

1 Dit het die Here HERE my laat sien — kyk, Hy het sprinkane geformeer toe die na-gras begin uitspruit het; en kyk, dit was die na-gras nadat die snysels van die koning af was. 2 En toe hulle al die gewasse van die land afgeëet het, sê ek: Here …

Amos 8

1 D¡t het die Here HERE my laat sien — kyk, daar was ‘n mandjie met somervrugte. 2 En Hy sê: Wat sien jy, Amos? En ek antwoord: ‘n Mandjie met somervrugte. Toe sê die HERE vir my: Die einde het vir my volk Israel gekom; Ek sal hom verder …

Amos 9

1 Ek het die Here by die altaar sien staan, en Hy het gesê: Slaan die kapiteel van die pilaar, sodat die drumpels bewe; en verpletter hulle bo die hoof van almal! En Ek sal die wat van hulle oorbly, met die swaard ombring: die vlugteling uit hulle sal nie …