1 Die woorde van Amos, een van die skaapboere uit Tekoa, wat hy gesien het aangaande Israel in die dae van Uss¡a, koning van Juda, en in die dae van Jerobeam, die seun van Joas, koning van Israel, twee jaar voor die aardbewing. 2 En hy het gesê: Die HERE …
Amos 4
1 Hoor hierdie woord, koeie van Basan, wat op die gebergte van Samar¡a is! Wat die armes verdruk, die behoeftiges hard behandel; wat aan hulle here sê: Bring aan en laat ons drink! 2 Die Here HERE het gesweer by sy heiligheid: Kyk, daar sal dae oor julle kom dat …