Daniël 9

1 In die eerste jaar van Dar¡us, die seun van Ahasv,ros, uit die geslag van die Meders, wat koning gemaak was oor die koninkryk van die Chaldeërs, 2 in die eerste jaar van sy regering het ek, Daniël, in die boeke gemerk dat die getal jare waaroor die woord van …

Daniël 10

1 In die derde jaar van Kores, die koning van die Perse, is ‘n woord geopenbaar aan Daniël wat B,ltsasar genoem is, en die woord is waarheid maar groot swarigheid; en hy het die woord verstaan en insig gehad in die gesig. 2 In daardie dae het ek, Daniël, drie …

Daniël 11

1 En ek, in die eerste jaar van Dar¡us, die Meder, het ek opgetree as ‘n versterking en beskutting vir hom. 2 En nou sal ek jou die waarheid te kenne gee. Kyk, nog drie konings sal opstaan vir die Perse, en die vierde sal groter rykdom verwerf as almal; …

Daniël 12

1 En in die tyd sal M¡gael, die groot vors wat oor die kinders van jou volk staan, optree; en dit sal ‘n tyd van benoudheid wees soos daar nie gewees het vandat ‘n volk bestaan het tot op die tyd nie; maar in die tyd sal jou volk gered …

Hosea 1

1 Die woord van die HERE wat gekom het tot Hos,a, die seun van Beëri, in die dae van Uss¡a, Jotam, Agas, Jehisk¡a, konings van Juda, en in die dae van Jerobeam, die seun van Joas, koning van Israel. 2 Die begin van wat die HERE met Hos,a gespreek het; …

Hosea 2

1 Twis met julle moeder, twis; want sy is nie my vrou nie, en Ek is nie haar man nie, en laat sy haar hoerery van haar aangesig verwyder en haar owerspel van haar borste af weg. 2 Anders sal Ek haar naak uittrek en haar neersit soos op die …

Hosea 3

1 En die HERE het vir my gesê: Gaan nog ‘n keer, bemin ‘n vrou wat bemin word deur haar vriend, maar wat owerspel bedrywe, net soos die HERE die kinders van Israel bemin, terwyl hulle hul tot ander gode wend en versot is op rosynekoeke. 2 Toe het ek …

Hosea 4

1 Hoor die woord van die HERE, o kinders van Israel! Want die HERE het ‘n regsaak met die inwoners van die land, omdat daar geen trou en geen liefde en geen kennis van God in die land is nie. 2 Hulle sweer en lieg en moor en steel en …

Hosea 5

1 Hoor dit, o priesters, en let op, o huis van Israel, en gee gehoor, o huis van die koning! Want die vonnis raak julle, omdat julle vir Mispa ‘n vangnet geword het en ‘n uitgespreide net op Tabor. 2 Ja, in verderflike praktyke verdiep die afvalliges hulle, maar Ek …

Hosea 6

1 Kom en laat ons terugkeer tot die HERE; want Hy het verskeur en sal ons genees, Hy het geslaan en sal ons verbind. 2 Hy sal ons n twee dae lewend maak, op die derde dag ons laat opstaan, sodat ons voor sy aangesig kan lewe. 3 En laat …