Hosea 7

1 Terwyl Ek Israel genees, word die ongeregtigheid van Efraim openbaar en die booshede van Samar¡a; want hulle pleeg bedrog en die dief breek in en ‘n rowerbende plunder op die straat. 2 En hulle sê nie in hulle hart dat Ek aan al hulle boosheid dink nie; nou omsingel …

Daniël 4

1 Koning Nebukadn,sar aan al die volke, nasies en tale wat op die hele aarde woon: Mag julle vrede groot wees! 2 Dit behaag my om die tekens en wonders wat die allerhoogste God aan my gedoen het, te verkondig. 3 Hoe groot is sy tekens, en hoe magtig sy …

Daniël 5

1 Koning B,lsasar het ‘n groot maaltyd berei vir sy duisend maghebbers, en in teenwoordigheid van die duisend het hy wyn gedrink. 2 By die genot van die wyn het B,lsasar bevel gegee om die goue en silwervoorwerpe te bring wat sy vader Nebukadn,sar uit die tempel van Jerusalem weggevoer …

Daniël 6

1 En Dar¡us, die Meder, was twee en sestig jaar oud toe hy die koningskap ontvang het. 2 Dit het Dar¡us behaag om oor die koninkryk honderd en twintig landvoogde aan te stel wat in die hele koninkryk sou wees; 3 en oor hulle drie ministers, van wie Daniël een …

Daniël 12

1 En in die tyd sal M¡gael, die groot vors wat oor die kinders van jou volk staan, optree; en dit sal ‘n tyd van benoudheid wees soos daar nie gewees het vandat ‘n volk bestaan het tot op die tyd nie; maar in die tyd sal jou volk gered …

Hosea 1

1 Die woord van die HERE wat gekom het tot Hos,a, die seun van Beëri, in die dae van Uss¡a, Jotam, Agas, Jehisk¡a, konings van Juda, en in die dae van Jerobeam, die seun van Joas, koning van Israel. 2 Die begin van wat die HERE met Hos,a gespreek het; …

Hosea 2

1 Twis met julle moeder, twis; want sy is nie my vrou nie, en Ek is nie haar man nie, en laat sy haar hoerery van haar aangesig verwyder en haar owerspel van haar borste af weg. 2 Anders sal Ek haar naak uittrek en haar neersit soos op die …

Hosea 3

1 En die HERE het vir my gesê: Gaan nog ‘n keer, bemin ‘n vrou wat bemin word deur haar vriend, maar wat owerspel bedrywe, net soos die HERE die kinders van Israel bemin, terwyl hulle hul tot ander gode wend en versot is op rosynekoeke. 2 Toe het ek …

Hosea 4

1 Hoor die woord van die HERE, o kinders van Israel! Want die HERE het ‘n regsaak met die inwoners van die land, omdat daar geen trou en geen liefde en geen kennis van God in die land is nie. 2 Hulle sweer en lieg en moor en steel en …

Hosea 5

1 Hoor dit, o priesters, en let op, o huis van Israel, en gee gehoor, o huis van die koning! Want die vonnis raak julle, omdat julle vir Mispa ‘n vangnet geword het en ‘n uitgespreide net op Tabor. 2 Ja, in verderflike praktyke verdiep die afvalliges hulle, maar Ek …