Johannes 9

1 En toe Hy verbygaan, sien Hy ‘n man wat blind was van sy geboorte af. 2 En sy dissipels vra Hom en sê: Rabbi, wie het gesondig, hierdie man of sy ouers, dat hy blind gebore is? 3 Jesus antwoord: Hy het nie gesondig nie, en sy ouers ook …

Johannes 10

1 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie nie by die deur in die skaapstal ingaan nie, maar van ‘n ander kant af inklim, hy is ‘n dief en ‘n rower. 2 Maar hy wat by die deur ingaan, is ‘n herder van die skape. 3 Vir hom maak die …

Johannes 11

1 En daar was ‘n man siek, Lasarus van Bet nië, die dorp van Maria en haar suster Martha. 2 En dit was Maria wat die Here gesalf het met salf en sy voete afgedroog het met haar hare, wie se broer, Lasarus, siek was. 3 Die susters het toe …

Johannes 12

1 En Jesus het ses dae voor die pasga na Bet nië gekom waar Lasarus was, wat dood gewees het en wat Hy uit die dode opgewek het. 2 Hulle het toe vir Hom daar ‘n maaltyd berei, en Martha het bedien; en Lasarus was een van die wat saam …

Lukas 6

1 En op die tweede eerste sabbat het Hy deur die gesaaides geloop, en sy dissipels het die are gepluk en met hulle hande uitgevrywe en geëet. 2 Toe sê sommige van die Fariseërs vir hulle: Waarom doen julle wat nie geoorloof is om op die sabbat te doen nie? …

Lukas 11

1 En toe Hy op ‘n sekere plek besig was om te bid, sê een van sy dissipels vir Hom nadat Hy opgehou het: Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy dissipels geleer het. 2 En Hy sê vir hulle: Wanneer julle bid, sê: Onse Vader wat in die …

Lukas 12

1 Toe duisende van die skare ondertussen saamkom, sodat hulle mekaar vertrap het, begin Hy aan sy dissipels te sê: Pas veral op vir die suurdeeg van die Fariseërs, dit is geveinsdheid. 2 En daar is niks bedek wat nie geopenbaar sal word nie, en verborge wat nie bekend sal …

Lukas 13

1 En in dieselfde tyd was daar mense teenwoordig wat Hom berig gebring het van die Galil,ërs wie se bloed Pilatus met hulle offers gemeng het. 2 En Jesus antwoord en sê vir hulle: Dink julle dat hierdie Galil,ërs groter sondaars was as al die Galil,ërs, omdat hulle sulke dinge …

Lukas 14

1 En toe Hy in die huis van een van die owerstes van die Fariseërs gegaan het om brood te eet op die sabbat, het hulle Hom in die oog gehou. 2 En daar was voor Hom ‘n man wat die water gehad het. 3 En Jesus het gespreek en …

Lukas 15

1 En al die tollenaars en sondaars het die gewoonte gehad om na Hom te kom en na Hom te luister. 2 En die Fariseërs en die skrifgeleerdes het baie gemurmureer en gesê: Hierdie man ontvang sondaars en eet saam met hulle. 3 Toe vertel Hy aan hulle hierdie gelykenis …