1 ‘n Psalm van Dawid. HERE, ek roep U aan; kom tog gou na my toe; luister na my stem as ek U aanroep. 2 Laat my gebed soos reukwerk voor u aangesig staan, die opheffing van my hande soos die aandoffer. 3 HERE, stel ‘n wag voor my mond, …
Ps151 149
1 Halleluja! Sing tot eer van die HERE ‘n nuwe lied, sy lof in die vergadering van die gunsgenote! 2 Laat Israel hom verheug in sy Maker; laat die kinders van Sion juig oor hulle Koning! 3 Laat hulle sy Naam loof in koordans, Hom psalmsing met tamboeryn en siter. …
Ps151 150
1 Halleluja! Loof God in sy heiligdom, loof Hom in sy sterk uitspansel! 2 Loof Hom oor sy magtige dade, loof Hom na die volheid van sy grootheid! 3 Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter; 4 loof Hom met tamboeryn en koordans, loof Hom met snarespel …