1 By U, o HERE, skuil ek: laat my nie vir altyd beskaamd staan nie! 2 Red my deur u geregtigheid en bevry my; neig u oor tot my en verlos my! 3 Wees vir my ‘n rots om in te woon, om gedurig in te gaan; U wat bevel …
Ps151 68
1 Vir die musiekleier. Van Dawid. ‘n Psalm. ‘n Lied. 2 God staan op, sy vyande raak verstrooid, en sy haters vlug voor sy aangesig weg! 3 Soos rook verdryf word, verdryf U hulle; soos was smelt voor die vuur, vergaan die goddelose voor die aangesig van God. 4 Maar …