Ps151 61

1 Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. ‘n Psalm van Dawid. 2 o God, hoor my smeking, luister na my gebed! 3 Van die einde van die aarde af roep ek U aan as my hart beswyk; lei my op ‘n rots wat vir my te hoog is. 4 Want U …

Ps151 60

1 Vir die musiekleier; op die wysie van: “Die Lelie van die Getuienis.” ‘n Gedig van Dawid, om te onderrig. 2 Toe hy oorlog gevoer het teen die Arameërs van Mesopot mië en die Arameërs van Soba, en Joab teruggekom en die Edomiete verslaan het in die Soutdal, twaalf duisend. …

Ps151 59

1 Vir die musiekleier; op die wysie van: “Moenie verwoes nie.” Van Dawid. ‘n Gedig, toe Saul gestuur het en hulle die huis laat bewaak het om hom dood te maak. 2 Red my van my vyande, o my God! Beskerm my teen my teëstanders! 3 Red my van die …

Ps151 58

1 Vir die musiekleier; op die wysie van: “Moenie verwoes nie.” Van Dawid. ‘n Gedig. 2 Spreek julle waarlik geregtigheid, o gode? Oordeel julle die mensekinders regverdig? 3 Ja, julle bedryf ongeregtighede in die hart; julle weeg op aarde die geweld van julle hande af. 4 Afvallig is die goddelose …

Ps151 57

1 Vir die musiekleier; op die wysie van: “Moenie verwoes nie.” Van Dawid. ‘n Gedig, toe hy vir Saul in die spelonk gevlug het. 2 Wees my genadig, o God, wees my genadig, want by U het my siel geskuil, en in die skaduwee van u vleuels sal ek skuil …

Ps151 56

1 Vir die musiekleier; op die wysie van: “Die Duif van die ver Terebinte.” Van Dawid. ‘n Gedig, toe die Filistyne hom gevang het in Gat. 2 Wees my genadig, o God, want mense vertrap my; hy wat my beveg, verdruk my die hele dag. 3 My vyande vertrap my …

Ps151 55

1 Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. n Onderwysing van Dawid. 2 o God, hoor my gebed en verberg U nie vir my smeking nie. 3 Luister na my en verhoor my; in my onrus dwaal ek rond en is verward, 4 weens die geroep van die vyand, weens die geraas …

Ps151 54

1 Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. ‘n Onderwysing van Dawid, 2 toe die Sifiete gekom en aan Saul gesê het: Het Dawid hom nie by ons weggesteek nie? 3 o God, verlos my deur u Naam, en doen aan my reg deur u mag! 4 o God, hoor my gebed, …

Ps151 53

1 Vir die musiekleier; op die wysie van: “M halat.” ‘n Onderwysing van Dawid. 2 Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie! Hulle het sleg gehandel en hul onreg afskuwelik gemaak; daar is niemand wat goed doen nie. 3 God het uit die hemel neergesien op …

Ps151 52

1 Vir die musiekleier. ‘n Onderwysing van Dawid. 2 toe Doëg, die Edomiet, gekom het en aan Saul te kenne gegee en aan hom gesê het: Dawid het in die huis van Ahim,leg ingegaan. 3 Wat beroem jy jou in die kwaad, o geweldige? Die goedertierenheid van God duur die …